Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 38

ADVERTESIE-ARTIKEL

Waarom jou plaas baie kan baat by SABI

SABI brei aktief sy lidmaatskap uit om produsente as vennote in waterbesparing en besproeiingsvernuf te betrek. Soos Algemene Bestuurder Riana Lombard-Smit sê:

“ Water is’ n skaars hulpbron. Boere weet hoe belangrik dit is om water te bespaar en seker te maak dat die kwaliteit en hoeveelheid vir die toekoms beskerm word. Die beste manier om jou besproeiing te optimaliseer en water te spaar, is deur SABI-lid te word. Lidmaatskap gee jou regstreekse toegang tot tegniese kennis, praktiese advies en die nuutste besproeiingstegnologieë, en wys aan