Flink Oktober 2023 55 | Page 9

GESKIEDENIS

Tydlyn van

Stephanus Johannes Paulus ( Paul ) Kruger

Paul Kruger , 1855
Paul Kruger , 1872
Paul Kruger , 1877
Paul Kruger , 1881
10 Oktober 1825 19 Maart 1826
1836
Februarie 1838 1838 1841 1842 1845 1846 1847 1854 1856-1864 1864-1873 1877 1877 1878 1880 1881 1883 1883 1888 1893 1898
29 Mei 1900 21 Oktober 1900
22 November 1900 20 Julie 1901
Tot September 1902 Oktober 1902-Mei 1903
Tot Oktober 1903 Tot Mei 1904 Tot Julie 1904 14 Julie 1904 29 November 1904 1-6 Desember 1904
Tot 16 Desember 1904 16 Desember 1904
Gebore Gedoop
Sluit aan by die trekgeselskap van Andries Hendrik Potgieter
Die Krugers in Natal
Verhuising na Mooirivierdorp ( Potchefstroom ) Paul Kruger na Waterkloof ( Rustenburg ) Tree in die huwelik met Maria du Plessis Word veldkornet Sy vrou Maria en hul eerste kind sterf Trou met Gezina du Plessis Word kommandant van Rustenburg Kommandant van die ZAR Kommandant-generaal Verkies tot visepresident van die ZAR Leier van die eerste deputasie na Engeland
Leier van die tweede deputasie na Engeland Lid van Driemanskap Vestig hom permanent in Pretoria Leier van die derde deputasie na Engeland Verkies tot staatspresident van die ZAR Herkies tot staatspresident Herkies tot staatspresident Herkies tot staatspresident Verlaat Pretoria Verlaat Lourenço Marques ( Maputo ) Kom in Marseilles aan Sy vrou Gezina Kruger oorlede Woon in Nederland Woon in Menton , Frankryk Woon in Hilversum , Nederland Terug na Menton Woon in Clarens , Switserland Oorlede Stoflike oorskot kom in Kaapstad aan Lê in staatsie in Kaapstad Lê in staatsie in Pretoria Begrawe in Pretoria
AFRIKAANS
8