Flink Januarie 2024 56 | Page 41

Hoe raak ek betrokke by ' n kultuurnetwerk ?
Dit is maklik om betrokke te raak by die kultuurnetwerk in jou area . Sien die lys van netwerke in hierdie artikel en maak gerus kontak met die kultuurkoördineerder in die streek om in te skakel .
Elke kultuurnetwerk bestaan uit ' n voorsitter en lede wat projekte dryf en uitvoer .
Jy is die eerste linie vir erfenisbewaring in jou gemeenskap en weet waar die nood groot is . Saam is ons sterker .
6 .
Bloemfontein
7 .
Jagersfontein
8 .
Winburg
9 .
Kroonstad
10 .
Bethlehem
Kultuurnetwerke in die Suidelike Streek
1 .
Noordelike Voorstede
2 .
Wellington
3 .
Paarl
4 .
Riviersonderend
5 .
Riversdal
6 .
Graaff-Reinet
7 .
Mosselbaai
8 .
Port Elizabeth
9 .
Uitenhage
10 .
Alexandria
Marné Pienaar
Die 33ste nasionale FAK-kultuurnetwerk in Ermelo .
Hoe gemaak as daar nie ' n netwerk in my area is nie ?
As jy die behoefte het om ' n verskil te maak in jou gemeenskap , maar daar is nie ' n bestaande netwerk nie , dan kan jy die pionier in jou area wees wat die netwerk stig .
Dit beteken ook waarskynlik dat daar ander in die gemeenskap is wat dieselfde voel en saam met jou sal betrokke raak .
Kontak gerus vir Jaco Cilliers , hoof van die kultuurnetwerke in hierdie verband by jaco @ kultuurtuiste . org . za
Lys van al die FAK-kultuurnetwerke :
Noordelike Streek
1 .
Pretoria Noord van die Berg
2 .
Moot
3 .
Oosrand
4 .
Wesrand
5 .
Centurion
6 .
Bronkhorstspruit
7 .
Rustenburg
8 .
Brits / Harties
9 .
Magaliesburg / Krugersdorp
10 .
Nylstroom
11 .
Middelburg
12 .
Ermelo
13 .
Lichtenburg
Kultuurnetwerke in die Sentrale Streek
1 .
Parys
2 .
Heilbron
3 .
Potchefstroom
4 .
Klerksdorp
5 .
Vaal
AFRIKAANS
40