Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 95

93 Suid-Afrikaanse Vragversendingsvereniging (SAAFF) Tel: 011 455 1726 www.saaff.org.za Die rol van die vragversender, wat ook die verskepings- en versendingsagent genoem word, is om te verseker dat vrag op die doeltreffendste en mees ekonomiese manier oor internasionale grense heen vervoer word. Die agent behoort in staat te wees om die uitvoerder oor die volgende aspekte van raad te voorsien: • die beste vervoervorm vir goedere, hetsy per see, lug, spoorlyn, pad, of ’n kombinasie hiervan, • roosters en deurgangstye van die verskillende vervoerdienste, • die mees geskikte verpakking, • tariewe en versekeringspremies, • vragtariewe, • uitvoerkoste, • voldoening aan maritieme en ander statutêre verpligtinge, • die merk van vrag, en • alle tegniese aspekte verbonde aan internasionale versending Agente hanteer ook doeaneklarings, insluitende verwante dokumentasiebehoeftes en valutabeheervereistes, en enige ander permitte wat die wet vereis. Die meeste agente beskik oor ’n internasionale netwerk van takkantore of assosiate, wat hulle in staat stel om raad oor die invoerland se regulasies te gee. Industrial Development Corporation (IDC) Tel: 011 269 3000 [email protected] www.idc.co.za JSE Beperk Tel: 011 520 7000 [email protected] www.jse.co.za Finansies Handelsbanke verleen hulp met uitvoerkrediete, waarborge en kredietbriewe. Die Kredietwaarborgversekeringskorporasie van SuidAfrika administreer ’n uitvoerversekeringskema namens die Departement van Handel en Nywerheid. Coface South Africa Tel: 011 208 2500 www.cofaceza.com Kredietversekeringsprodukte deur Credit Guarantee onderskryf en deur die Departement van Handel en Nywerheid herverseker. The Export Credit Insurance Corporation of South Africa Limited (ECIC) Departement van Handel en Nywerheid Kry die uitvoerkredietversekerin Tel: 012 471 3800 g in die “Products and services”- Tel: 012 394 3545 kieslys. Die doel van die skema www.ecic.co.za is om klein tot mediumgrootte besighede te finansier wat nie oor ’n Projek kan vir 85% finansiering die finansiële hulpbronne beskik om kwalifiseer as minstens 50% van uitvoerbestellings te kan uitvoer nie. die totale projekwaarde uit SuidDie skema stel die voornemende Afrikaanse inhoud bestaan. uitvoerder in staat om finansiering by ’n aantal deelnemende banke te verkry. Hierdie lenings word dan Credit Guarantee Tel: 011 889 7000 / 65 www.creditguarantee.co.za Kredietversekering vir beskerming op u handel drywery met uitvoerdebiteure. SASFIN Bank Tel: 011 809 7500 Buitelandse valuta is een van www.sasfin.com uitvoerders se toprisiko’s. ’n Randtermynmark bestaan wat Invoer-/Uitvoerhandelsfinansieagribesighede en boere in staat ringsdeskundiges stel om hulle teen negatiewe bewegings in die wisselkoers te Standard Bank beskerm en sodoende teen risiko’s Tel: 0800 FOREX [email protected] en onsekerheid te verskans. Lombard-versekeringsgroep Tel: 0861 551 0600 www.lombardins.com Verskansing valuta teen buitelandse Kredietversekeringsprodukte Logistiek en vervoer Uitvoerrade Uitvoerrade (in vennootskap met die DHN) beskik oor ’n forum wat alle hindernisse en voorstelle wat hul vermoë om doeltreffend uit te voer, hanteer. Dit is in die vorm van ’n Nasionale Uitvoeradviesraad ond er voorsitterskap van die minister. Die uitvoerrade se databasis verskyn op www.thedti.gov.za. Ingesluit is organisasies soos die Uitvoerdersforum vir Varsprodukte-uitvoerdersforum, Suid-Afrikaanse Blomuitvoerraad (SAFEC), Wyne van Suid-Afrika (WOSA), Suid-Afrikaanse Volstruissakekamer en die Suid-Afrikaanse Raad vir Vrugte- en Groente-uitvoerders. Prestige Credit Insurance Consultants Tel: 011 022 0642 www.prestigecredit.co.za • Bidvest Panalpina Logistics (Lug) Tel: 011 570 6000 (See) Tel: 031 302 3811 www.bpl.za.com • Clear Freight Tel: 011 856 6600 www.clearfreight.co.za • DB Schenker Logistics Tel: 021 380 3200 www.dbschenker.co.za • Deugro (SA) Tel: 011 230 0100 www.deugro.com/locations/africa/ • Forward Air & Sea Tel: 011 392 5364 www.forwardairandsea.co.za • Hellmann Logistics Tel: 011 928 7000 www.hellmann.net/ southafrica • IMPSON Logistics Tel: 021 406 9300 www.impson.co.za • Kintetsu World Express Tel: 011 573 5700 www.kwe.co.za • MSC Logistics Tel: 011 627 6542 www.msclogistics.com • Premier Freight Tel: 011 573 9000 www.premierfreight.co.za • Johannesburg Export Division Tel: 011 565 2600 www.clovercargo. co.za • Trans Africa Logistics Tel: 011 255 0300 www.transafricalogistics. co.za • UTI Tel: 011 723 1600 (See) Tel: 011 578 3500 (Lug) www.go2uti. com Opleiding en navorsing Agri Skills Transfer Network verskaf ’n kursus wat op uitvoergereedheid konsentreer: besigheids-/uitvoermark-lewensvatbaarheid, logistiek, aanbodkettingbestuur. Bel 018 290 6019. Business Unity South Africa (BUSA) bied opleidingswerkswinkels aan vir KMMO’s wat in uitvoer belangstel. Besoek www.busa.org.za of bel 011 784 8000. Die kamerbeweging hanteer alle kwessies wat die sakeomgewing raak, ook uitvoer. Vind uit in watter mate die naaste besigheidskamer jou kan help. • Kaapse Streekkamer van Koophandel en Nywerheid – 0 capetownchamber.com • Randburg – www.rcci.co.za • Benoni – www.benonicci.co.za • Johannesburg – www.jcci.co.za • Suidkus – www.scchamber.co.za • Bloemfontein – www.bcci.co.za www. Str Kaapse