Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 94

92 4. Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV/DAFF) Aantekeninge oor uitvoer kan gevind word onder “Services” op die webwerf www.daff.gov.za. Klik op “Divisions” vir aantekeninge oor die verskillende direktorate. Direktoraat Internasionale Handel Tel: 012 319 8451/2 [email protected] Kwotas vir uitvoere word deur hierdie direktoraat bepaal. Die Direktoraat publiseer ook onder meer Step-by-step Export Manual for the South African Fruit Industry om mense met uitvoernavrae te help. Direktoraat Bemarking Tel: 012 319 8455 [email protected] Invoerpermitte ingevolge bilaterale streekooreenkomste, tariefkwotas ingevolge vryehandelsooreenkomste en minimum marktoegang ingevolge WHO-voorwaardes en rakende sekere uitvoerpermitte kragtens die handelsontwikkelingsen samewerkingsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Europese Unie. kwarantyngeriewe, en onderhandel ook protokolle oor die invoer en uitvoer van diere/diereprodukte. Direktoraat Plantgesondheid (DPH) Tel: 012 319 6072 [email protected] Die Direktoraat verseker voldoening aan internasionale plantgesondheidsverpligtinge en –verantwoordelikhede, waardeur ’n omgewing vir veilige invoere en uitvoere geskep word. Kry die invoer- en uitvoernotas onder “Plant health” te www.daff. gov.za Direktoraat Voedselsekerheid en Gehaltebeheer (DFSQA) Tel: 012 319 7306 [email protected] Kry die verskillende uitvoersertifiseringsprosedures onder “Food Safety and Quality Direktoraat Landbouproduk- Assurance” te www.daff.gov.za inspeksiediens (DAPIS) Tel: 012 319 6100 Alle voedselbesigheidsoperateurs [email protected] (VBO’s) van wetbeheerde landbouprodukte van plantaardige Hierdie direktoraat reik fitosanitêre oorsprong wat vir uitvoer bedoel (plantgesondheid) sertifikate uit. is, moet by die DLBV registreer. Dié registrasies se doel is om te Direktoraat Dieregesondheid verseker dat vervaardigers, pakkers, Tel: 012 319 7456 verwerkers en vraghanteerders [email protected] in pas is met die internasionaal Die Direktoraat beheer en vasgestelde opspoorvereistes. sertifiseer die gesondheidstatus van diere/diereprodukte vir invoer/uitvoer en verskaf Die Landbouhandelsforum (ATF) wat deur die DLBV ingestel is, fasiliteer die hele landboubedryf met betrekking tot internasionale handel. Dit ressorteer onder die Hoofdirektoraat Handel en Besigheidsontwikkeling. Bel 012 319 6910 of stuur e-pos aan [email protected] Kyk na Staatskoerant-kennisgewings onder “Publications” op www.daff. gov.za. 5. Ander regeringsdepartemente en staatsinstansies Internasionale Handelsadministrasiekommissie (ITAC) Tel: 012 394 3688 www.itac.org.za Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) Tel: 012 341 1115 www.namc.co.za Tariefondersoeke, handelsregs- Die NLBR is hier betrokke van middele en invoer-uitvoer-beheer uitvoerbevorderingsaktiwiteite is Itac-dienste. tot die ondersteuning van nuwe agribesighede in hul pogings om hul produkte uit te voer. Perishable Products Export Control Board (PPECB) Tel: 021 930 1134 www.ppecb.com PPECB lewer ’n diens vir internasionaal verkose voedsel, veiligheid, gehalte en versekering om vertroue in Suid-Afrikaanse landbouprodukte in te boesem en te bevorder. PPECB, wat oor ’n mandaat van die Departement van Landbou beskik, lewer sedert 1991 ’n eindpuntinspeksiediens van bederfbare uitvoerprodukte. Assessore is regoor die land gevestig en bied ’n inspeksiediens vir 200 produktipes op meer as 1 500 plekke aan. Suid-Afrikaanse Plaagdoderinisiatiefprogram 2 (SA PIP 2) Suid-Afrika het die vorige dekade ’n finansiële ooreenkoms met die EU onderteken ten einde aandag te skenk aan die kwessie van die vlakke van chemiese res