Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 67

65 Vrystaat en opkomende boere en ander teikengroepe. Bel 012 319 7295 of rig ’n epos aan [email protected]. Die Masisizane Fund is in die lewe geroep deur Old Mutual as “a nonprofit development funding company”. Masisizane steun inisiatiewe in Ondernemingsontwikkeling (vroue, jeug, mense met gestremdhede), Finansiële Opvoeding (help Suid-Afrikaners om hulle finansiële kennis en dissipline te verbeter) en om vaardighede op openbarediensvlak te bou, met besondere klem op munisipaliteite. Kyk b