661
dokumente kan geraadpleeg word in die afdeling oor voedselveiligheid by
die webtuiste van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, by www.
daff.gov.za. Dit is SA_GAP
.
Daar word van uitvoermaatskappye wat produkte van plantaardige
oorsprong hanteer, verwag om by die Departement Landbou, Bosbou
en Visserye te registreer as voedselondernemingoperateurs. Produsente
wat vars produkte aan plaaslike markte lewer, moet in die toekoms ook
as voedselonderningsoperateurs registreer. Voedselondernemingoperateurs moet goeie hanteringspraktyke toepas en naspeurbaarheid verseker,
toereikende rekords hou en in staat wees om produkte aan die mark te
onttrek indien ’n ernstige probleem ontstaan. Die metode waarvolgens daar
op produkwaarskuwings, -onttrekkings en -herroepings gereageer moet
word, word voor