657
Limpopo Field Guiding
Academy
Tel: 014 740 0153
www.limpopotraining.co.za
Southern African Wildlife
College
Tel: 015 793 7300
www.wildlifecollege.org.za
Jou plaaslike toerisme-owerheid Suid-Afrikaanse Fundisal weet van beskikbare opleiding. toerismeuitvoerdeskundigekursus
(kyk opskrif 4)
Tel: 083 123 6789
www.safundi.net
Nelson Mandela
Metropolitaanse Universiteit
Tourism Enterprise Partnership
George-kampus (Saasveld)
(TEP)
Tel: 044 801 5111
Tel: 011 880 3790 (Hoofkantoor)
[email protected]
www.tep.co.za
www.nmmu.ac.za/georgecampus
Noordwes-Universiteit
Potchefstroom Kampus
Instituut vir Toerisme en
Ontspanningstudie
Tel/faks: 018 299 4140
www.tourisminstitute.co.za
Universiteit van Johannesburg
Skool vir Toerisme en Gasvryheid
Tel: 011 559 1141
www.uj.ac.za
Universiteit van KwaZuluNatal
BA-, BCom- en BSc-kwalifikasies Environmental Sciences
Dr. J. Maryann Green
oor toerisme word aangebied.
Tel: 033 260 5271
Sentrale Universiteit vir
Universiteit van Pretoria
Tegnologie (SUT)
Sentrum vir Omgewingstudie
Skool van Toerisme, Gasvryheid
Omgewingstoerisme
en Sport
Prof. Deon Wilson
Tel: 051 507 3115
Tel: 012 420 4415
www.cut.ac.za
[email protected]
Finansiering
Hierdie onderwerp word deeglik gedek in die Departement van Toerisme se
uitstekende handboek How to start and grow your own tourism business,
wat afgelaai kan word van www.tourism.gov.za.
Business Partners Tourism
Fund
Tel: 0861 763 346
www.businesspartners.co.za
Complete Solutions
Consultants
Tel: 012 543 0425
www.csolc.co.za
Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK / IDC)
Toerisme-SBE (Toerisme-sektorale
Fokus)
Tel: 0860 693 888
www.idc.co.za
Verskeie
regeringsdepartemente
[soos
die
Departement van Handel en
Help met toegang tot beskikbare Nywerheid (DTI) en die provinsiale
het
fondse en aansporings vir die toerismedepartemente]
finansiering beskikbaar vir klein en
toerismesektor.
beginnerbesighede.
Eastern Cape Development
Safari & Tourism Insurance
Corporation
Brokers (SATIB)
Eenheid: Investment and Trade
Tel: 0861 728 4248
Promotion
www.satib.co.za
Tel: 043 704 5600 / 5710
[email protected]
www.ecdc.co.za
Tourism Enterprise Partnership
(TEP)
Opleiding, steun en die vestiging Tel: 011 880 3790 (Hoofkantoor)
www.tep.co.za
van gidse en swart entrepreneurs.
’n
Aantal
van
die
groot Vumelana Advisory Fund
handelsbanke het toerismefinan- Tel: 011 612 2000
sieringslessenaars kan genader kan www.vumelana.org.za
word vir finansiële ondersteuning.
Die Opkomende Toerisme-entrepreneur van die Jaar-toekenning (The
Emerging Tourism Entrepreneur of the Year Award) (ETEYA) is ’n jaarlikse
gebeurtenis wat erkenning gee aan opkomende entrepreneurs vir hulle
vermoë om lewensvatbare besighede te begin en te bedryf. Die wenner
word gekies uit finaliste van die nege provinsies. TEP ’n medeborg van
,
die toekenning, verskaf gratis konsulteerdienste aan die finaliste om te
verseker dat die toerisme-ondernemings van krag tot krag gaan.
7. Publikasies en webtuistes
Besoek die webwerwe wa t vroeër in hierdie hoofstuk genoem is.
• How to start and grow your tourism business is ’n handboek wat die
Departement van Toerisme saamgestel het, wat die verskillende soorte
sakehulp verduidelik wat beskikbaar is vir klein besighede, insluitend
finansiële hulp. Hierdie, en verskeie ander publikasies, kan verkry word
by www.tourism.gov.za (soek na die “Essential Downloads”-opsie).
• Tourism in South Africa (Third Edition) – Marthinus Jordaan (redakteur)
ISBN 978-0-620-52067-6. Hierdie publikasie is ’n omvattende
verwysingsgids oor die toerisme-industrie en sluit ’n hele hoofstuk in
oor plaasvakansies. Dit is ook as DVD beskikbaar. Kies die “Tourism”opsie by www.mjsjordaan.co.za of skakel 084 577 3226.
• Ecotourism: getting back to basics M. Saayman (redakteur) ISBN 978-186822-546-0
• Adventures with Nature het verskeie boeke wat verband hou met
toerisme, of wat ’n toeris sal geniet om te lees. Kyk by www.awn.
co.za.
• Die Suid-Afrikaanse Toerismediensvereniging (SATSA) se publikasies is
onder meer: Tips To Ensure That Your Business Will Succeed; Developing
An Accommodation Establishment; Developing An Attraction; How Do I
Register The Business Legally, And Why Should This Be Done?; How Do I
Register A Domain Or Website Name? Bel SATSA by 011 886 9996.
• Kry die studie van die Departement van Handel en Nywerheid,
Avitourism in South Africa (Niche Tourism Markets) onder “Publications”
by www.thedti.gov.za. Die publikasie sluit notas is oor hoe om jou eie
avitoerismebesigheid te begin.
• Environment Autumn 2011 / uitgawe 6 het verskeie artikels oor
ekotoerisme gehad. Kontak Future Publishing by 011 803 2040
• Besoek ook www.hospitalityforum.co.za, ’n “unieke inligtingwebtuiste
vir gasvryheid-hulpbronne”
• U plaaslike toerisme-owerheid het verskeie brosjures en pamflette oor
hoe om u eie toerismebesigheid te begin. Kontak hulle of probeer hulle
webwerf (kyk opskrif 4).
Algemeen Suid-Afrikaans
• www.southafrica.net – Die amptelike Suid-Afrikaanse Toerismewebtuiste
• Besoek die Suid-Afrikaanse Reisgidswebtuiste vir alle streke –
reisnoodsaaklikhede, alle dorpe en stede, ’n aanlyn- provinsiale kaart,
lewendige aanlynadvies. www.southafrica.org.za
• www.selfdrivesa.com – Toer Suid-Afrika en die streek teen jou eie pas
met ’n groot mate van buigsaamheid. Jy kan die tipe voertuig wat jy wil
huur, die standaard van die verblyf, die tyd van die jaar om te besoek,
ens kies.
• www.aatravel.co.za – Die AA se reisgidse
• www.bokbus.com – ’n Vyf dae-vier nagte-toer van die Tuinroete
• Lees oor die mikro-brouerye in Suid-Afrika by http://microbreweries.
co.za. Baie van hulle bied toeriste-ervarings en akkommodasie.
• www.sagoodnews.co.za – ’n Webtuiste wat verslag doen oor positiewe
ontwikkelings in Suid-Afrika
• www.hostex.co.za – Suid-Afrika se “internasionale gasvryheid- en spys
enieringtentoonstelling”
Internasionaal
• Die verslag, Tourism towards 2030, bevestig dat internasionale toerisme
sal voortgaan om te groei, en voorspel ’n gemiddeld van 43 miljoen
bykomende mense wat internasionale toeriste sal word. Hierdie syfer
wat ooreenstem met ’n 3,3% jaarlikse toename, verteenwoordig ’n
meer gematigde groeikoers in die industrie as in vorige jare. Kry die
verslag by www.unwto.org, die webwerf van die United Nations World
Tourism Organisation.
• ’n Webwerf wat plaasvakansies in Nieu-Seeland bemark – www.
ruralholidays.co.nz
• Kyk want hierdie boer in Kanada gedoen het met sy plaas, sy “adventure
farm” – www.clovermead.com.
• www.wftga.org – World Federation of Tourist Guide Associations