655
hoofstroomverkeer wat op nasionale hoofweë van een bestemming na ’n
ander reis. Toeristeroetes sluit in:
• poorte en ingangspunte
• skofposte
• bestemmings
• verspeidingspunte
Oorweeg aanwysingsbordkonsepte:
• normale toerisme-voorafdraai-borde – draai af, in/op toerismeroete/
area
• “welkom”-borde – ingangspunte
• bevestigingsborde – verlaat ’n dorp
• toeristeroetebaken-borde
• Inligtingspunte – strategiese padkruisings
In totaal sluit die vereistes vir ’n agritoerismeroete die volgende in:
• die geboorte van ’n nuwe agritoerismebestemming
• toerisme-oudit en -ontleding
• ontwikkeling van ’n strategie
• handelsmerkoefeninge gegrond op internasionale beste praktyk
• ontwikkeling van temaroetes
• elektronies-ondersteunde bemarking/webtuiste
• opbou van kapasiteit
• gemeenskapsbetrokkenheid
• strategie gevolg deur struktuur
• www.birdlife.org.za – lees oor voëlkyk-ekotoere
• Otters’ Haunt bied verskeie kothuise en aktiwiteite op hulle plaas, 2
km van Parys. Lees meer by www.otters.co.za.
• Williamsburg Mountain Reserve is 12km van die N9 tussen George
en Uniondale. Lees oor die selfsorgplaasakkommodasie by www.
williamsburgfarm.net.
• Die Karoo Highlands Route gaan deur skaapboergebied en verbind
verskeie dorpe soos Sutherland, Williston, Beaufort-Wes en VictoriaWes. Besienswaardighede sluit Khoi en San rotskuns in die heuwels en
fietsry- en voerslaanpaaie. Lees meer by www.openafrica.org/route/
Karoo-Highlands-Route.
• Ingesluit in die Clanwilliam-roete (kyk www.clanwilliam.info) is ’n
Rooibostoer op die plaas Elandsberg. Skakel 027 482 2022 (vra vir
Chris).
•Lees oor die “first hotel in the world that offers a mushroom-inspired
experience, known as mycotourism”, by www.wildmushroom.co.za.
Kry baie plase wat akkommodasie aanbied by www.farmstay.co.za en www.
aatravel.co.za.
4. Nasionale strategie en regeringskontakte
Vind die B-BBEE Toerisme-sektor-kode by www.thedti.gov.za.
Bron: Peter Myles, toerismespesialis, Kyle Business Projects
3. ’n Paar plaas- en ekotoerismevoorbeelde
• Kry die “Farm visits”-opsie by www.greengoose.co.za, die webwerf van
die Green Goose Organic Farm, naby die kersiehoofstad Ficksburg.
Red Baron Tomatoes is ook betrokke by plaasbesoeke. Kry die “Farm
tours”-opsie by www.redbaron.co.za.
• Elandskloof Trout Farm bied ’n aantal aktiwiteite aan waaroor jy meer
kan leer by www.elandskloof.co.za.
• Adem Gasteplaas het ’n vierstergradering van die Suid-Afrikaanse
Toerismeraad en is ook met die AA geaffilieer. Vind uit hoekom at
www.ademgasteplaas