Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 653

651 Wat word benodig vir die produksie van gefermenteerde produkte? 1. Eerstens ’n nabygeleë mark wat u produk sal koop 2. Elektrisiteit van Eskom – nie gegenereer van diesel en petrolkrag nie (dit is te duur)! ’n 3. Lotpasteurder – groot genoeg vir so een of twee dae se melkproduksie 4. warm kamer (vir Amasi) om die gefermenteerde produk ryp ’n te maak (of jou termostatiesbeheerde- lotpasteurder vir ander produkte soos jogurt. 3. Verenigings wat betrokke is Melk SA Tel: 012 460 7312 www.milksa.co.za www.cheesefestival.co.za. Hulle webtuiste www.cheesesa.co.za is geweldig insiggewend wat die kaasbedryf in Suid-Afrika betref. Melk SA verteenwoordig die primêre en sekondêre bedrywe. South African Milk Processors Organisation (SAMPRO) Agri-Expo Tel: 012 991 4164 Tel: 021 975 4440 www.sampro.co.za www.agriexpo.co.za Dairy Standard Agency Hierdie is ’n landbouvereniging Tel: 012 665 4250 wat betrokke is by opleiding, www.dairystandard.co.za kompetisies, ekspo’s, finansiering en ander ondersteuning. Hulle Kontrolering van voedselveiligheid hou suiwelkampioenskappe en die en kwaliteit van suiwelprodukte. Suid-Afrikaanse Kaasfees – besoek 4. Opleiding en navorsing Andrew Murray Consulting Tel: 028 312 3064 www.foodengineering.co.za Spesialiseringsvelde sluit die prosessering van vrugte, groente en suiwelprodukte in veral waar sodanige eenheidwerking soos warmte-uitruiling, pasteurisasie of verdamping plaasvind. LNR-Instituut vir Diereproduksie Departement: Suiweltegnologie Tel: 012 672 9220 / 153 / 203 [email protected] Hierdie departement spesialiseer in: • baie praktiese suiwelvervaar digingskursusse, waartydens elke student prakties vyf tipes kaas maak • navorsing oor suiwel- en voedselprodukte vir • produkontwikkeling KMMO’s • probleemoplossing Cheese Academy – kyk Grootplaas de Rust Kaasakademie Dairy Cheret Tel: 011 314 8618 http://dairycheret.com Konsultante: Hans Keller – 082 975 5675 Andre Kruger – 084 447 2490 JJK Food Consultants Tel: 012 332 3112 / 082 975 5675 SAMPRO Training Tel: 012 991 4164 www.dairytraining.co.za Universiteit Stellenbosch Dairy Cheret bied kursusse aan in Departement Voedselwetenskap die vervaardiging van kaas en jogurt. Tel: 021 808 3578 Hulle is ook die enigste verskaffers [email protected] van Danisco-produkte. Universiteit van die Vrystaat Departement Mikrobiese, FOODBEV Biochemiese en Tel: 011 253 7300 Voedselbiotegnologie www.foodbev.co.za Departement Voedselwetenskap FOODBEV is verantwoordelik Tel: 051 401 2692 / 3261 om onderwys en opleiding in die www.ufs.ac.za/biotech voedsel- en drankvervaardiging’n Driedagkursus oor die produksie sektor te fasiliteer. van toegevoegdewaardesuiwelprodukte word deur dr GetSmarter Celia Hugo en dr. Maryna de Wit Tel: 021 447 7565 www.getsmarter.co.za aangebied. GetSmarter het suiwelprosessering Skakel Prof. Koos Myburg by kursusse gefasiliteer. [email protected] vir inligting omtrent die suiwelnavorsing wat die Grootplaas de Rust Cheese Departement Voedselwetenskap Academy doen. Prof. Gary Osthoff is nog ’n Tel: 082 828 1832 persoon met wie u kan gesels. [email protected] http://cheeseacademy.co.za 5. Maatskappye wat betrokke is Melkerye en Melkproduseerders Agri-Best Tel: 021 439 7822 www.agri-best.com Alfalfa Melk Tel: 023 340 4117 [email protected] All Seasons Cheese Tel: 082 460 5375 [email protected] Alpine Goats Cheese Tel: 028 423 3112 [email protected] www.goats-cheese.co.za Ambledale Dairy Tel: 033 234 4927 [email protected] Bandini Cheese Tel: 011 433 2355 / 765 1462 [email protected] www.mozzarella.co.za