640
7. Maatskappye wat betrokke is
• African Hide Trading Tel: 041 405 7000 www.aht.co.za
• African Leather and Skin Tel: 021 863 1936 www.africanleather.
co.za
• AfriTan Tanner Tel: 072 186 1795 www.ngunihides.com
• Apeco Tel: 031 705 1668 www.apeco.co.za
• Bader South Africa Tel: 012 797 7100 [email protected]
• Beit Ore Tanner Tel: 015 293 1259
• Camexo SA t/a Exotan Tel: 041 396 9100 www.camexo.co.za
• Cape Produce Company Tel: 041 484 4591 www.capeproduce.
co.za
• Crafcor Hart Hides Tel: 033 398 5700 Fax: 033 398 1272
• EAC Tannery Tel: 016 972 1802 www.eac-group.co.za
• Era Pelle’s Tannery Tel: 087 550 1508
• Feltex Automotive Leather Tel: 036 638 3001/ 9 www.feltex.co.za
• Gringo Leathers Tel: 039 685 5345 [email protected]
• Hannitan Leathers Tel: 011 817 2150 www.hannitanleather.com
• Hidskin Tel: 011 613 6271 www.hidskin.com
• Horne Tanning Tel: 046 622 8174
• The Ing Thing Tel: 033 343 1445
• Karan Beef Tel: 016 342 1214 www.karanbeef.com
• Klein Karoo International Tel: 044 203 5250 www.kleinkaroo.com
• Ostrimark Tannery Tel: 044 203 3709 Tel: 046 603 5300 www.
ostrimark.co.za
• Pelts Products Tel: 041 461 1515
• Philippe Genuine Ostrich Products Tel: 046 622 6567 / 697 7031
• Predator Tel: 021 554 2453 www.resonanceonline.co.za
• Prince Albert Tannery Tel: 023 541 1411
• Rein Tanning Tel: 044 697 7031
• Richard Kane & Co Tel: 021 535 1122
• Rotta Leathers Tel: 041 992 4887 / 6043
• Sangoma Curios [email protected] http://sangomaskulls.
com
• Seton SA Tel: 011 360 7500
• Skhumba Skins of Africa Tel: 033 391 1341 www.skhumbaskins.
co.za
• Southern Cape Ostrich Tannery Tel: 044 606 4500 www.scot.
co.za
• Springbok Trading (Pty) Ltd Tel: 041 405 7000 www.springboktrading.
co.za
• Sutherlands Tannery Tel: 033 398 5700 Fax: 033 398 1272
• Swartland Tanning Tel: 021 851 2694 www.swartlandostrich.co.za
• Tanrite Tel: 041 992 4887 / 6043
• Woods Tannery Tel: 041 992 2179 www.woodstanning.co.za
• Zenda SA Tel: 012 810 3500
waardetoevoeging en
landbouverwerking
Meulenaarsbedryf
Sien “Graanberging en hantering”, “Mikro- en kleinmaalondernemings”,
“Bak” en ander graanverwante hoofstukke.
1. Oorsig
Die meulenaarsbedryf is die verwerkingskant van die graanbedryf. Die
graankorrel word met die malery oopgebreek en die komponente van die
graankorrel, dit wil sê die semel en die endosperm, word geskei sodat dit
dan verder verwerk en op verskillende maniere gebruik kan word.
Die kernbesigheid is die maal van witmielies en koring, terwyl verwante
bedrywe die bakkersbedryf, pasta, nat vermaling, dierevoer en moutery
(gars en sorghum) is.
2. Meulens: mielies
Die mieliepit word deur die Nat en Droë meulenaarsbedryf verwerk.
Nat vermaling is ’n proses wat in water plaasvind waartydens suiwer stysel
van die mielie verkry word. Na ’n weekproses van 36 uur kan die pit malik
in sy verskillende komponente, naamlik die mielieblare, stysel, gluten en die
kiem geskei word.
Voedseltegnoloë gebruik die stysel om voedselware soos nageregte,
vleissouse, souse en pasteivulsels te vervaardig. Wanneer die styselbeslag,
wat van die mielie verkry is, afkoel, verdik en stol dit om ’n jel te vorm wat in
stysel-gebaseerde poedings, romerige slaaisouse en in sekere kleefstowwe
gebruik word. Die styselbeslag kan ook in ander bedrywighede benut
word, byvoorbeeld, in papierbedekking en -planering, tekstielplanering, die
vervaardiging van sinkplate en kleefmiddels.
’n Lys SAFLEC-maatskappye (spesifiek op skoeisel gerig), verskyn op
www.saflec.co.za.
Die gluten en die kiem wat tydens die natvermalingsproses verkry word,
word in die vervaardiging van mielie-olie en dierevoer-aanvullings gebruik.
Die mielie-olie se hoë rookpunt beteken dat dit ’n nuttige braaiolie is en
in kokery gebruik kan word. Mielie-olie kan ook as ’n bron vir biodiesel
aangewend word. Mielie-olie word ook in ander nywerhede gebruik soos in
die vervaardiging van seep, salf, verf, roeswering vir metaaloppervlaktes, ink,
tekstiel en insektedoders. Dit word soms ook as ’n draer van geneeskundige
molekules in farmaseutiese preparate gebruik.
8. Publikasies en webtuistes
Gedurende die droë vermalingsproses word die mieliepitte fyngemaal om
mieliemeel te vorm.
Besoek die webtuiste www.daff.gov.za vir die Industrial Products: Hides, Skins
and Leather Market Value Chain 2010-2011 (kies die opsies “Publications” en
“Agriculture Marketing”).
Besonderhede oor skoeisel -en leerbedryftydskrifte is beskikbaar by www.
svmag.co.za.
Die ISTT webwerf, www.tanschool.co.za is noodsaaklike leesstof vir
enigiemand in die leerbedryf. Kieslysopsies bevat ’n lys van chemikalieë wat
gebruik word om leer te maak, ’n terminologiewoordeboek, lys tydskrifte
oor leer en voorsien ook ’n lys verbandhoud