Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 626

624 Chemin Tel: 041 503 6700 www.chemin.co.za Chemin het in samewerking met die Oliver Tambo Munisipaliteit ’n suksesvolle essensiële-olieprojek geloods. Eastern Cape Development Mede-befondsers van die essensiëleolie projek Corporation (ECDC) Tel: 043 704 5600 www.ecdc.co.za Chemimpo SA (Edms) Bpk [email protected] www.chemimpo.co.za Verskaffers van geure en geurbestanddele aan die voedselindustrie Skoonheid en persoonlike sorg bedryf. Hulle “dryf handel spesifiek in essensiële olies” Claman (Edms) Bpk Tel: 011 791 2640 Bemarking van Robertet geure aan die kosmetiek-, toiletware- en huishoudelike bedryf Emerald Acres Tel: 082 372 0676 Tel: 082 495 0405 [email protected] Clive Teubes (Edms) Bpk Tel: 011 793 1207 Vervaardigers van grondstowwe vir die smaak- en geurmiddelbedryf Essential Oils BK Tel: 012 361 2112 www.essentialoils.co.za ’n Webgebaseerde besigheid wat met suiwer, onverwerkte essensiële olies handel dryf Firmenich (Edms) Bpk Tel: 011 653 0700 www.firmenich.com Vervaardiger van smaak- en geurmiddels vir die bedryf FlavourCraft (Edms) Bpk Tel: 031 719 0600 / 18 www.fcraft.co.za Vervaardiger en verspreider van voedselgeurmiddels en voedselprodukte Foodspec Co (Edms) Bpk Tel: 011 793 1333 www.foodspec.co.za Verskaffer van voedselbestanddele en voedselvervaardigingstoerusting Fourchem Tel: 021 709 0517 www.fourchem.co.za Die verspreiders van Bell Flavours and Fragrances in Suid-Afrika Gauteng Economic Development Agency (GEDA) Tel: 011 833 8750 www.geda.co.za GEDA werk saam met vennote om befondsing vir voorheen benadeelde individue te fasiliteer vir deelname aan die bedryf. Givaudan South Africa Tel: 011 406 8700 www.givaudan.com Bemarking/verkope van smaak- en geurmiddels aan die bedryf Icy Herbs Tel: 051 943 0317 www.icyherbs.co.za Kweek, bevries en voer kruie uit Industrial Development Corporation (IDC) Tel: 0860 693 888 www.idc.co.za Die IDC het die essensiële-oliebedryf geïdentifiseer as ’n belangrike bydraer tot werkskepping en beter waarde in die landbou. Coca Cola Southern and Vervaardigers van koeldrankkonsentrate East Africa (Edms) Bpk Tel: 011 644 0666 www.cocacola.co.za Cranbrook Flavours Tel: 011 398 6000 www.cranbrookflavours.com Vervaardiger van geurmiddels vir die voedselbedryf Creative Flavors International (Edms) Bpk Tel: 011 760 1830 www.creativeflavors.co.za Vervaardiger van geurmiddels vir die voedsel- en drankbedryf International Flavors & Vervaardigers van smaak- en geurmiddels Fragrances (SA) (Edms) Bpk vir die bedryf Tel: 011 922 8800 www.iff.com Invest North West Tel: 014 594 2570 www.inw.org.za Duiwelsklou is as ’n aanplant-, oes- en verwerkingsgeleentheid geïdentifiseer Jannderee (Edms) Bpk Tel: 011 974 7822 Vervaardigers van geurmiddels vir die voedsel- en drankbedryf John F Marshall Tel: 011 842 7100 www.johnfmarshall.co.za Toerusting: koue-olieperstelsels Kalahari Grape Seed Oil Tel: 054 332 2382 [email protected] Produsente van druiwepit-olieprodukte Khutso Foundation Tel: 083 302 3988 Verskaf natuurlike, gesondheidsvoedsel, essensiële olies en aftreksels uit Afrika aan plaaslike en internasionale markte. koudgeperste Maccallum & Associates SA Invoerders van bestanddele vir die voedselbedryf (insluitend AjinomotoTel: 011 234 8470 geurversterkers) www.maccallum.co.za McCormick South Africa Tel: 011 990 4900 www.mccormick.com Vervaardigers van smaakmiddels vir die voedselbedryf Millbrook Distribution Tel: 073 055 7546 Tel: 034 952 1615 www.millbrook.co.za Verskaffers van essensiële vetsure en koudgeperste olies, insluitend ekstra suiwer klapperolie.