614
waardetoevoeging en
landbouverwerking
Bak
Kyk ook hoofstukke oor die “Meulenaarsbedryf” en “Mikro- en
kleinmaalondernemings”.
1. Oorsig
Na mielieprodukte is brood is die tweede belangrikste energiebron
(kilojoules) in die nasionale dieet. Behalwe brood, produseer bakers ook
produkte soos beskuitjies, pasteie en pizzas.
Die bakbedryf word uitvoerig in die Baker Guide for the Baking & Milling
Industries in South Africa gedek. Besoek www.thebaker.co.za vir meer
inligting.
2. Nasionale strategie en regeringskontakte
Klik die “Legislation”-opsie op www.sacb.co.za.
Verwys na hierdie opskrif in die “Landbouverwerking” hoofstuk vir inligting
oor die Departement van Handel en Nywerheid (DHN) en die
Departement Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV).
Die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies (NRCS)
Tel: 0800 21 47 19
www.nrcs.org.za
Die mandaat van die NRSC is om namens die regering produkte soos, onder
andere, voertuigonderdele in openbare belang en vir die beskerming van
die verbruiker te reguleer en om billike handel te verseker. Dit reguleer ook
alle soorte bederfbare goedere. Ingevolge die Wet op Handelsmetrologie,
Wet 77 van 1973, mag brood nie minder as 5 of meer as 10 persent ten
opsigte van die voorgeskrewe standaard weeg nie.
3. Verenigings wat betrokke is
Die besonderhede van die Nasionale Meulenaarskamer (NMK) verskyn in die
Meulenaarsbedryf hoofstuk.
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Bakwese
Tel: 012 663 1600
www.sacb.co.za
Die Suid-Afrikaanse Landbouverwerkingsvereniging (SAAPA)
Tel: 012 663 1660
SAAPA is ’n vereniging wat die belange van sy lede bevorder, insluitende op
die gebiede van internasionale handel, SEB- en regeringsbeleid. Lees meer
oor hierdie vereniging in die hoofstuk oor landbouverwerking.
4. Opleiding en navorsing
Landboukolleges soos Tsolo Agriculture and Rural Development Institute
(TARDI), wat gekoppel is aan die provinsiale landboudepartemente, gee kort
bakkursusse. Kontakbesonderhede verskyn in die hoofstuk oor landbouonderwys en -opleiding.
Bokaone Bakery Specialists
Tel: 072 024 9801
[email protected]
Rich Products Corporation
Tel: 011 429 4000
www.rich.com
DGRV Bakery Training Centre
(Duitse Koöperatiewe en Raiffeisen
Konfederasie)
Tel: 012 346 6020 / 083 629 8326
[email protected]
www.dgrvsa.co.za
’n Sentrum wat die jongste
navorsing
en
ontwikkeling
kombineer, en ’n bakkeryopleidingskool is in 2009 begin.
Suider-Afrikaanse
Graanlaboratorium (SAGL)
Die
DGRV,
die
nasionale Tel: 012 807 4019
toporganisasie
en
hoëvlak- www.sagl.co.za
ouditeurfederasie van die Duitse
koöperatiewe sektor, het ’n Die SAGL is ’n vereniging wat onder
modelbakkery begin waar ’n Artikel 21 (nie-wins vereniging)
gekwalifiseerde
meesterbakker geïnkorporeer is. SAGL is ’n
basiese en gevorderde opleiding in kwaliteit ontledingslaboratorium
en het ISO/IEC 17025-akkreditasie.
bak en soetgebak verskaf.
Hulle doen ’n verskeidenheid
kwaliteitontledings van graan en
FOODBEV
oliesade. Die SAGL gee kursusse
Tel: 011 253 730