595
9. Maatskappye wat betrokke is
Sien ook die hoofstuk in die afdeling oor landbouverwerking.
• Agri Bio Equipment and Solutions Tel: 021 979 3180 www.agribio.
co.za
• Akshan Consulting Tel: 011 466 8763/4 www.ashkan.co.za
(Suiwelhigiëne)
• Amadlelo Agri is ’n bemagtigingsonderneming aangedrewe deur die
kundigheid van 70 suiwelboere van die Oos-Kaap en KwaZulu Natal..
Bel 041 379 4800 of besoek www.amadlelo.co.za.
• AXXON MILKING Tel: 011 837 7177 / 6 (Installeer en verskaf groot
en klein melkstalle en onderdele)
• BALIMI BONKE verskaf en kap melkstalle op. Bel 083 736 2638 of
skryf aan [email protected].
• Cairnbrogie Dairy. Melk word gesuiwer met die gebruik van “Sure
Pure” fotosuiweringstegnologie en word direk aan kleinhandelaars
verkoop. Bel 044 533 9163 of kyk na www.cairnbrogie.co.za.
• Central Milk Tel: 013 246 1094 www.centralmilk.com
• Delaval vir alle produkte wat boere benodig om ’n melkery te bestuur