Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 59

57 2. Die huidige sukses van boerderybeplanning begin by die mark Moenie iets produseer wat u nie kan verkoop nie. Produksie moet markgerig wees. U moet weet wat die kliënt wil hê (aanvraag) en die prys waarteen u as boer bereid is om dit te voorsien (aanbod). • Besluit wie u teikengroep is. Dit is u bepaalde groep kliënte. Hoe oud is hulle? Is hulle manlik of vroulik? Waar bly hulle – in die stad of op ’n p