Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 585

583 A Guide for Beginner Poultry Farmers – beskikbaar by die LNR. Skakel 012 672 9153 of besoek www.arc.agric.za. Verskeie pamflette vir produsente is ook by die LNR in Irene beskikbaar. Besoek www.kejafa.co.za of bel 011 025 4388 vir die DVD getiteld “Successful Broiler Production”. ’n Aantal publikasies is ook beskikbaar, insluitende die volgende: • Raising poultry Leonard S. Mercia • Raising Chickens Gail Damerow • Hoenderproduksie – Braaikuikens Dr. Jean A. Cilliers Bestel die A6-produksie Guide to Poultry Production by Landbouweekblad. Skakel 021 406 4962 of skryf aan [email protected]. Verskeie publikasies is beskikbaar op die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se webtuiste, www.daff.gov.za (kies die “Publications”-opsie). • Vind die Livestock: Broiler Market Value Chain Profile 2010-2011 en die Livestock: Egg Market Value Chain Profile 2010-2011 deur die “Publications” en “Agriculture Marketing”-opsies te kies. • Die uitsonderlike Training Paper oor braaihoenders en eiers is te kry onder die opsies “Publications”, “General publications” en “Agricultural Marketing Extension Training Papers”. • Lees verslae oor die pluimvee- en eiermarkte deur op die opsies “Statistical Information” en “Economic analysis” te klik. • Die volgende pamflette is beskikbaar deur op die “InfoPaks”-opsie te klik: Info Paks (pamflette) beskikbaar op www.daff.gov.za: • Are your chickens healthy? • Chicken Care • Factors affecting egg production and quality • Marking of poultry meat • Newcastle disease • Respiratory diseases in chickens • Gut conditions in poultry • Disease prevention in chickens • Small-scale egg production • Practical egg production • Household chickens • Keep chickens • Poultry diseases • Nervous conditions in chickens • Feather, skin and leg conditions Enigiemand wat graag ’n hoender-abattoir wil begin, moet besef dat daar regs-, gesondheids- en veiligheidsvereistes is wat nagekom moet word. Vind die nodige kontrolelyste oop www.daff.gov.za (deur te klik op die opsies “Divisions” en “Food Safety and Quality Assurance”). Kry die Infotoons oor pluimveeproduksie by www.agis.agric.za/efarmer. Skakel 012 842 4017 of stuur ’n e-pos aan [email protected] in verband met die volgende publikasies wat van die LNR in Silverton beskikbaar is: • Kleinskaalse braaihoenderbehuising (ook in Engels beskikbaar) • Verhitting van braaihoenders en braaihoenderbehuising (ook in Engels beskikbaar) • Small-scale poultry housing in South Africa • Nog ’n uitstekende publikasie is Manure handling