563
owerhede. Aansoekvorms om vir bostaande te registreer, is beskikbaar
by www.daff.gov.za. Regulasies met betrekking tot diereverbetering word
vervat in die Veeverbeteringswet (Wet 62 van 1998).
5. Verenigings wat betrokke is
Animal
Genetics
Traders
Association
(AGTA)-lede
is
betrokke by die invoer en uitvoer
van genetiese materiaal van
plaasdiere. Bel 012 807 1433.
Lewendehawe Registrerende
Federasie (LRF)
Tel: 012 667 5258
www.lrf.co.za
Die Lewendehawe Registrerende
Federasie is ’n vereniging van
die Telersvereniging en sluit
heelparty van die groter rasse se
genootskappe in Suid-Afrika en die
Namibiese Stoettelersvereniging
by hul lidmaatskap in. In SuidAfrika administreer en reik hierdie
verenigings registrasies vir hulle
eie beesrasse uit – hulle staan as
die Onafhanklike Registrerende
Owerhede
(ORO)
bekend.
Die belangrikste taak en doel
van die LRF is om sy lede wat
as Onafhanklike Registrerende
Owerhede (Veeverbeteringswet,
62 van 1998) optree, in ’n
geaffilieerde federasie te verenig,
hulle belange te bevorder en te
beskerm.
Die SA Stamboek Diereverbeteringsvereniging is ’n vereniging
van
telersgenootskappe
(van
verskillende rasse en spesies). Bel
051 410 0900 of besoek www.
studbook.co.za en www.logix.org.
za.
Die doelwitte van SA Stamboek is
om:
• hierdie telersgenootskappe
by te staan om hul onderskeie
doelwitte te bereik;
• die gemeenskaplike belange
van stoettelers en hul
telersgenootskappe
te
beskerm en bevorder;
• as ’n mondstuk vir die
stoettelersbedryf op te tree;
• die uitvoer van diere met
geloofwaardige stambome te
bevorder wat by die betrokke
genootskap geregistreer of
aangeteken is, en die uitvoer
van semen of embrio’s wat
verwek is uit diere wat sodanig
geregistreer of aangeteken is;
• tegniese en adviesdienste aan
telersgenootskappe en hul
lede te lewer; en
• as ’n telersgenootskap op te
tree vir telers van diererasse
waarvoor
daar
nie
’n
telersgenootskap bestaan nie.
Lede van die SA Semen and
Embryo Group (SAVSEG) is
betrokke by die versameling en Stud Game Breeders
verkoop van semen en embrio’s. www.studgamebreeders.co.za
Kontak dr. R. Treadwell by 012 250
2359.
Skakel prof. Schalk Cloete by 021
808 5230 vir meer inligting oor die
Suid-Afrikaanse Vereniging van Vereniging vir die Bevordering
Veekunde (SASAS)
van Diereteling en Genetika
ww