Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 556

554 7. Publikasies en webtuistes Bokke – algemeen Besoek die webtuistes wat vroeër gelys is bv. www.boerboksa.co.za en www.boergoats.co.za. -praktyke; vitamiene en kruie-, homeopatiese en natuurlike geneesmiddels; psigologiese behoeftes van bokke; rasse en teeltegnieke. Scientific Roets (Edms) Bpk het ’n deursoekbare aanlyn inligtingsdatabasis, wat toegespits is op inligting oor bokke en ontwikkeling (insluitend inligting oor toksiene en voeding). Besoek www.scientificroets.com. Prof. Donkin, van die Universiteit van Pretoria, is die vise-president van die International Goat Association (IGA). Veels geluk, meneer! Besoek die IGA se webtuiste by www.iga-goatworld.com. ’n Uiters nuttige inligtingswebtuiste wat die ekonomiese sinvolheid van bokboerdery uiteensit is www.goats-goats.com. Dit verskaf ook ’n verskeidenheid skakels (klik op “Information” in die kieslys). Sien ook www. iga-goatworld.org. Kry die aantekeninge van die Akademiese inligtingsdiens by die Universiteit van Pretoria (wat ’n lys van publikasies insluit) by www.ais.up.ac.za/vet/goat/ goatweb.htm. Small-scale Livestock Farming – a grass-based approach for health sustainability and profit Carol Ekarius. Storey Publishing. Soek die Goat Market Value Chain Profile: 2010-2011 by die “Agriculture Marketing”-opsie onder die “Publications”-kiesopsielys op www.daff.gov. za. ’n Mens kan verskeie ander publikasies oor bokke besigtig op www.daff.gov. za deur eers op die “Divisions”-opsie te klik, dan na “Animal Production” te gaan en dan op “Small stock” te klik. Sommige van hierdie titels is interaktief. Skakel die LNR in Irene – 012 672 9111 – vir die volgende publikasies: 1. Commercialisation of indigenous goat production and products in South Africa 2. Goat management manual. Die Goatkeepers’ Animal Health Care Manual (ISBN-13 978-1-86849-352-4) onder redaksie van A.F. Vatta, M.A. Abbott, J.F. de Villiers, S.A. Gumede, L.J.S. Harrison, R.C. Krecek, B.A. Letty, N. Mapeyi en R.A. Pearson, is beskikbaar by die LNR in Onderstepoort. Kry die “Goatkeepers’ Manual”-opsie onder die OVI-webblaaie by www.arc.agric.za. Skryf aan [email protected] of skakel 012 529 9111. Dit is ook beskikbaar by die KwaZulu-Natalse Departement van Landbou en Omgewingsake. Die LNR en die nasionale Departement van Landbou het ’n reeks baie insiggewende boekies (Info Paks) saamgestel wat verskeie aspekte van skaap/kleinvee behandel: • Boer goats: ewes and rams • Boer goats: mating • Boer goats: kidding • Boer goats: breed standards • Goats • Common & Important diseases of sheep and goats • Skin conditions in goats and sheep • Breeding in sheep and goats • Reproduction management of a sheep and goat farming enterprise • How to estimate the age of goats and sheep • Sheep and goats: Feeding • Sheep and goats: How to estimate the age of a goat and sheep by looking at their teeth Die meeste boekies (Info Paks) is op www.daff.gov.za beskikbaar – klik op “Publications” in die kieslys. U kan ook 012 319 7141 skakel. Die AGIS-webtuiste – www.agis.agric.za/efarmer – het maklik verstaanbare “Infotoons” soos “Why keep goats?” en “The manufacture of goat meat products”. Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388 om die publikasie Natural Goat Care deur Pat Coleby te bekom. Bokke floreer op natuurlike versorging wat heeltemal organies is. As natuurlike blaareters het hulle hoër mineraalvereistes as ander vee en hul dieet is derhalwe ’n kritiese element in die handhawing van optimum veegesondheid. Onderwerpe sluit in korrekte huisvesting en boerderymetodes; hoe om die regte vee te kies; die diagnosering van gesondheidsprobleme; voedingsvereistes en www.bosveldboerbokklub.co.za Bosveldboerbokklub. is die webtuiste van die Bokke – vleis Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388 vir die publikasie Raising Meat Goats. Hierdie breedvoerige handleiding is die gids vir kleinboerdery om bokvleis winsgewend te produseer. Kejafa het ook ’n DVD oor suksesvolle bokvleisproduksie. ’n Aantal hulpbronne is beskikbaar by Boergoats SA, insluitend: • Boer met Boerbokke – ’n praktiese handleiding vir Suidelike Afrikaanse omstandighede deur Johan Steyn. ISBN 978-0-620-46942-5. • ’n DVD van 30 minute oor die bestuursfaktore van boerbokboerdery met die fokus op die dip en merk van bokke, ontwurming, inenting en so meer. • Die Boerbok-produksiebestuursbeplanner hou rekord van kaarte en het ’n afrigtingsfasiliteit-uitlegplan. • Die webtuiste www.boergoats.co.za is ook baie leersaam. Skryf aan [email protected] of skakel 072 594 4626. Kyk na nog aantekeninge oor bokke by www.boergoats.com en by https:// attra.ncat.org, die webtuiste van die NCAT Sustainable Project (VSA). http://users.iafrica.com/m/mw/mwdatru/index.htm – die webtuiste van Dawie du Toit, ’n Suid-Afrikaanse boer. Kry navorsing wat gedoen is oor boerbokke, inheemse bokke, Damara- en Dorperskape. Die portaal www.goatconnection.com bied inligting oor bokvleisontleding, die bemarking van geslagte bokke en die bemarkingskanale vir vleisbokke.