550
Die vernaamste oogmerke van die National Emergent Red Meat
Producers Organisation (NERPO) is om beleid en wetgewing te beïnvloed
ten gunste van nuwelingboere; om gesonde besluitneming te fasiliteer; om
toegang tot tegniese ondersteuning, finansies en markte te fasiliteer; om
deelname van die jeug en vroue in die bedryf te fasiliteer en om swart
ekonomiese bemagtiging binne die voorsieningsketting van die bedryf te
fasiliteer. Bel 012 361 9127 / 012 472 0005 en besoek www.nerpo.org.za.
Die Suid-Afrikaanse V