Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 540

538 Skakel 012 842 4017 of e-pos [email protected] vir die volgende publikasies wat by die LNR se Instituut vir Landbou-ingenieurswese beskikbaar is: • Small-scale hay farming in South Africa (ook beskikbaar in Afrikaans) • Artificial drying of Lucerne (ook beskikbaar in Afrikaans) • Production of green lucern with a dehydrator system • The operation and application of mounted mowers • The operation and application of hay rakes and hay tedders Wetenskaplike naam Algemene naam Language 1 Acroceras macrum Nile grass, Nylgras Engels 2 Anthephora pubescens Borseltjiegras Afrikaans 3 Atriplex nummularia Oumansoutbos Afrikaans 4 Cenchrus ciliaris Bloubuffelsgras Afrikaans 5 Chloris gayana Rhodesgras, Nyankomo (Zoeloe) Afrikaans 6 Cynodon species Stergras, couch grass Engels 7 Dactylis glomerata Kropaargras, maandgras Engels 8 Desmodium intortum Desmodium uncinatum Groenblaar Desmdium Silwerblaar Desmodium Afrikaans 9 Digitaria eriantha Smutsvinger Afrikaans 10 Eragrostis curvula Oulandsgras Afrikaans Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding Prof. Hennie Snyman. Order it at 021 406 4962 or [email protected]. 11 Eragrostis tef Tef Engels 12 Festuca arundinacea Lang swenkgras Engels In die boek, Kode van beste praktyk vir wolskaapboerdery in Suid-Afrika, wat deur die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) uitgegee is, word alternatiewe voergewasse, tesame met die ander inligting bespreek. Vind die dokument by www.nwga.co.za of kontak 041 365 5030. 13 Leucaena leucocephala Leucaena, koa haole, ipil-ipil, Engels wilde tamaryn, jumbie bean 14 Lolium multiflorum Italiaanse & Westerwoldraaigras Guide to Profitable Pastures John Fair, M&J Publications, Harrismith, SA. Literatuur is ook beskikbaar op www.sabiofarm.co.za. 15 Lolium perenneLolium boucheanum x L. perenne Meerjarige raaigrasHibriederaaigras Engels 16 Medicago sativa Lusern, Alfalfa Afrikaans 17 Pennisetum clandestinum Kikoejoe Afrikaans Die bestuur van aangeplante weiding in somerreënvaldele Chris Dannhauser. The D