Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 536

534 Specialised EHS Systems Tel: 011 664 8936 / 70 www.specialised.co.za Two-a-Day Group Tel: 021 859 7500 www.tad.co.za Vrugtehanteringstelsels en toerusting Vrugte-uitvoerders Maatskappy Kontakbesonderhede en webtuiste Afrifresh Export 021 763 7600 www.afrifresh.co.za Agrilink 011 390 2366 www.agrilink.co.za Alliance Fruit 083 642 6806 www.alliancefruit.co.za AMC Fruit South Africa 021 851 1234 www.amcgrupo.eu 8. Publikasies en webtuistes Besoek die webtuistes van die verskillende verenigings en maatskappye wat in hierdie hoofstuk vermeld word. Die PPECB Export Directory is die amptelike gids tot Suid-Afrikaanse bederfbare uitvoerprodukte en uitvoerdiensverskaffers. Dit word deur die Perishable Products Export Control Board (PPECB) uitgegee. Die doel van bogenoemde gids is om ’n omvattende hulpbron en verwysingsraamwerk daar te stel van ’n breë spektrum bedryfrolspelers en om toepaslike inligting beskikbaar te stel aan nasionale sowel as internasionale belanghebbendes wat by die uitvoer van bederfbare produkte uit Suid-Afrika betrokke is. Skakel 021 930 1134 of besoek www.ppecb.com. Cape Citrus 083 270 4726 www.capecitrus.com Cape Five Export 021 850 4640 Capespan 021 917 2600 www.capespan.co.za Colors Fruit SA 021 807 5000 www.colorsfruit.com Delecta Fruit 021 930 1181 www.delecta.co.za Dole SA 021 914 0600 http://dolesa.co.za Du Toit 023 312 1071 www.dutoit.com EXSA 021 914 8280 www.exsa-exp.co.za Franschhoek Marketing 021 876 3140/1/2 www.freshnessfirst.co.za Freshworld 021 808 7100 Fruit Strategies International 013 745 7303 / 021 762 7187 www.fruit-strategy.com Fruits 021 860 1800 www.fruits.co.za Fruitways 021 851 9742 www.fruitways.com In Season Marketing 021 943 5960 www.inseason.co.za Le Roux Group 021 864 1967 www.lerouxgroup.co.za LGS Exports 021 880 0394 Lona Trading 021 481 8200 www.lona.co.za Louterwater Landgoed 042 272 1724 Mouton Citrus 022 921 3405 www.moutoncitrus.co.za Patensie Citrus 042 283 0303 www.patensiecitrus.co.za SAFE 021 657 4000 www.safe.co.za SAFPRO 041 581 0886 / 7 www.safpro.net Saratoga Fruit Estate 023 615 1315 Sunday River Citrus 042 233 0320 www.srcc.co.za Tru-Cape 021 850 1800 www.cape.co.za Unichoice Produce Direct 021 914 5838 www.unichoice.co.za Skakel 012 842 4000 of rig ’n e-pos aan [email protected] vir die volgende brosjures, beskikbaar by die LNR in Silverton: • Processing of Citrus Fruit (Grapefruit, lemons, oranges) • Processing of Deciduous fruit (Apples, apricots, grapes, pears, plums, peaches) • Processing of Olives and Legumes (green peas) • Processing of Field crops (Chilli, bell peppers, tomatoes) • Processing of Subtropical Fruit (Avocado, bananas, figs, guava, kiwifruit, litchi, papaya, passion fruit, pineapple). Unifrutti SA 021 852 8494 www.unifrutti.com SA Groente en Vrugte. ’n Tydskrif met ses uitgawes per jaar. Skakel 018 293 0622 vir meer inligting. Univeg 021 880 1707 www.univeg.com WP Fresh Distributors 021 851 3788 www.wpfresh.co.za Zest Fruit 021 888 9100 www.zestfruit.co.za Omvattende lyste verskyn op die webtuiste van die Fresh Produce Exporters’ Forum (kyk onder “Exporters lists op www.fpef.co.za”, asook op die webtuistes van Subtrop (www.subtrop.net) en ander bedryfsorganisasies. SA Vrugtejoernaal. Die tydskrif bestaan uit afdelings wat aan die drie vrugtesektore gewy word – sitrus-, sagte-, en subtropies – asook mark-, bedryfs- en navorsingsnuus. Om die balans te handhaaf, word ’n afdeling vir vroue en algemene nuus ook ingesluit. Gereelde artikels oor spesifieke onderwerpe soos logistiek, verpakking en onderrig word gedek. Besoek www.safj.co.za vir meer inligting of skakel 021 870 2900. Die webtuiste van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, www.daff.gov.za, het ’n hele paar publikasies wat op hierdie hoofstuk van toepassing is: • Daar is verskeie markkettingprofiele vir onder andere appels, avocado’s, piesangs, sitrusvrugte, lietsjies, perskes, pere, pynappels, pruime, en tafeldruiwe. • 0U sal boerdery-aantekening oor énige vrug wat in die land aangeplant word, vind onder “Publications” en die opsies “Infopaks” en “Brochures” by www.daff.gov.za! • 0Die p ublikasie Statistics on fresh produce markets gee ’n jaarlikse uiteensetting van die massa, waarde en eenheidswaarde van die vrugteverkope elk maand by elk van die 15 nasionale varsproduktemarkte. Elke produk word afsonderlik gehanteer. • 0Die verslae Trends, Economic Analysis en Statistical Information is ook beskikbaar. Laasgenoemde verskaf uitvoerige statistiek oor produksie, verkope op die mark, uitvoer en aankope vir prosessering. Kry die nuutste Suid-Afrikaanse handelsgang op www.namc.co.za, die webtuiste van die Nasionale Landboubemarkingsraad. Lees oor die Fruit SA Ethical Trade Programme by www.fruitsa-ethical.org. za. Information Guide of Deciduous Fruit of South Africa. Kontak Retha Louw by 021 870 2900 of [email protected]. Die maklik verstaanbare “Infotoons” oor vrugte-oeste is beskikbaar op die AGIS-webtuise by www.agis.agric.za/efarmer.