Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 523

swamsiektes in warm, vogtige gebiede ’n probleem is. Daar moet dus voorkomend opgetree word. Ander subtropiese vrugte sluit lukwarte, spanspekke en papajas in. 9. Inligting vir kleinskaalse boere Die Suid-Afrikaanse Avokadokwekersvereniging (SAAKV) en SuidAfrikaanse Macadamiakwekersvereniging (SAMAC) is tans besig met projekte in Venda wat daarop gemik is om klein produsente in die gebied deur middel van studiegroepe te help. Kontak hulle vir nadere besonderhede (kyk onder opskrif 11). Die LNR-Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse (ITSG) het ’n gemeenskapsgebaseerde subtropiese-vrugteprojek van stapel gestuur om die produksie van hoëgehalte vrugte op te stoot en om tegnologiese en sakevaardighede te ontwikkel. Een van die belangrikste doelwitte is om swart boere se toetrede tot en deelname aan die vrugtebedryf te fasiliteer. Skakel 013 753 7000 of kuier by www.arc.agric.za. Verskillende publikasies gerig op die kleinskaalse boer kan van die LNR se Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse bekom word. Skakel die nommer hierbo of e-pos [email protected]. 10. Nasionale strategie en regeringskontakte Vir meer inligting oor die relevante direktorate van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, besoek www.daff.gov.za en soek onder “Divisions”. • tegniese bystand en raadgewende dienste aan kwekers • koördinering van tegniese navorsing ooreenkomstig die behoeftes van die bedryf • befondsing van toepaslike tegniese en marknavorsing • verskaffing van inligting oor die mark • plaaslike uitvoere en plaaslike markontwikkeling deur generiese promosie • skakeling met staats- en ander instansies, nasionaal sowel as internasionaal Ander verenigings sluit die volgende in: Piesangkwekersvereniging van Suid-Afrika (PKVSA) Tel: 083 310 4747 [email protected] Hluhluwe-Pynappelkwekersvereniging Tel: 035 562 0731 www.pineapples.co.za Die Papaja-uitvoerdersvereniging. Hierdie vereniging is tans baie tevrede met die SuidAfrikaanse mark, dus word min vrugte uitgevoer. Mnr. Aart Louw kan bereik word by 083 628 0205. Perishable Products Export Control Board (PPECB) Tel: 021 930 1134 www.ppecb.com Pynappelkwekersvereniging Tel: 046 625 0515 / 083 655 6932 Die KoejawelkwekersvereniTurksvykwekersvereniging ging Tel: 017 843 2859 Tel: 021 872 1501 www.cactuspear.co.za www.guavaproducers.co.za 12. Opleiding en navorsing Kry die “Training material”-opsie by www.subtrop.net. Al die inrigtings wat grade of diplomas in landbou aanbied, bied ook opleiding in boerdery met subtropiese vrugte aan, soos die Laeveldse, Madzivhandilaen Cedara-landboukolleges, die Universiteite van KwaZulu-Natal en Pretoria en die Tshwane-universiteit van Tegnologie. Die Universiteit van die Vrystaat doen navorsing met turksvye. Sommige instellings wat deur AgriSETA geakkrediteer word, bied ook opleiding aan: Skills for All doen byvoorbeeld opleiding in die verbouing van piesangs, mango’s en avokado’s. 11. Verenigings wat betrokke is Subtropiese kwekersvereniging (Subtrop) Tel: 015 307 3676 / 7 [email protected] www.subtrop.net Dit is ’n sambreelorganisasie wat die werksaamhede van die avokado-, lietsjie-, macadamia- en mango-kwekersverenigings bestuur. Subtrop-veldwerkers: Mpumalanga (Kiepersol, Schagen) Wouter Retief 079 876 8857 Mpumalanga (Nelspruit, Barberton) Barry Christie 073 084 1772 Limpopo (Letaba, Hoedspruit) Wilna Stones 015 306 6245 KwaZulu-Natal, Oos-Kaap Andrew Sheard 083 784 3627 Opkomende boere Tshifhiwa Radzilani LNR – Instituut vir Tropiese en Du Roi Laboratory Subtropiese Gewasse (ITSG) Tel: 015 345 1217 Tel: 013 753 7000 www.duroilab.co.za www.arc.agric.za QMS Agri Science Die ITSG bied ook op aanvraag Tel: 015 345 1227 www.agriscience.co.za opleidingskursusse aan. Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) Vesels, Tekstiele Industriële Ondersteuning Tel: 041 508 3223 / 89 www.csir.co.za Westfalia Technological Services Tel: 015 309 0000 / 29 www.westfalia.co.za 015 306 6246 Subtrop bestaan uit: Suid-Afrikaanse Avokadokwekersvereniging (SAAKV) Tel: 015 307 3676 www.avocado.co.za Suid-Afrikaanse Lietsjiekwekersvereniging (SALKV) Tel: 015 307 3676 www.litchisa.co.za Suid-Afrikaanse Mangokwekersvereniging (SAMKV) Tel: 015 307 3576 www.mango.co.za Suid-Afrikaanse Makadamiakwekersvereniging (SAMAC) Tel: 015 307 3676 www.samac.org.za Die vier organisasies wat lid is van Subtrop, het almal vrywillige lidmaatskap en hulle bedrywighede word befonds deur heffings op lede se opbrengs. Bedrywighede van die verenigings kan die volgende insluit: 13. Maatskappye wat betrokke is Konsultante Southern African Subtropical and Citrus Consultants (SASCCON) Tel: 015 795 5182 / 083 629 3806 [email protected] Uitvoeragente ’n Volledige lys is beskikbaar by www.avocado.co.za en onder “Trader info” by www.litchisa.co.za. Raadpleeg ook die hoofstuk “Vrugte”. Insetverskaffers Raadpleeg die verskillende hoofstukke oor byvoorbeeld besproeiing, bemesting en verpakking.