Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 501

499 Kaap Agri Bpk Tel: 022 482 8000 www.kaapagri.co.za Senwes Bpk Tel: 018 464 7800 www.senwes.co.za NWK Bpk Tel: 018 633 1000 www.nwk.co.za Stargate Scientific Tel: 011 675 7433 www.stargatescientific.co.za OVK Bpk Tel: 051 923 4500 www.ovk.co.za Suidwes Grain Tel: 018 581 1000 www.suidwes.co.za Prodsure Tel: 012 252 4179 www.prodsure.co.za VKB Bpk Tel: 058 863 8111 www.vkb.co.za 7. Publikasies en webtuistes Sien ook die hoofstuk “Graan en oliesade”. • Verskeie publikasies en dokumente in verband met mielies is op die webtuiste van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (www.daff.gov.za) te kry. Dit sluit in die Maize Market Value Chain Profile: 2010-2011 (kies die “Agricultural Marketing”-opsie) en die aantekeninge vir verbouers onder die opsies “InfoPaks” en “Brochures”. Afskrifte van die publikasies kan ook verkry word by die Hulpbronsentrum van die nasionale landboudepartement. Skakel hulle by 012 319 7141. • Produksie van mielies, siektes en plae (CD) en die Mielie-inligtingsgids (MIG) is twee omvattende inligtingsbronne wat verkrygbaar is by die LNR. Sien die kontakbesonderhede hier bo onder die Opleiding en navorsing-opskrif. • Maklik verstaanbare inligtingstekenprente is beskikbaar oor die onderwerp “The Cultivation of Maize”. Besoek www.agis.agric.za/ efarmer. • Vir historiese inligting en statistieke (nasionale voorrade, produsentlewerings, invoer, uitvoer, verbruik, weeklikse pariteitspryse, ens.), gaan na www.sagis.org.za. Besoek ook ander instansies se webtuistes, bv. www.graansa.co.za. • Skakels na die verskillende verenigings en tersaaklike bedryfsliggame vir graan en oliesade is beskikbaar op www.sagrains-oilseeds.co.za. • Besoek ook www.pannar.com en kies die “Technical articles”-opsie. Ken die mielieplant is ’n omvattende boekie wat leiding gee oor mielies van die aanplanting tot die oes daarvan. • Die resultate van mielienavorsingprojekte wat deur die Mielietrust befonds is, is beskikbaar by die administrateurs van die trust by [email protected] of op die Trust se webwerf by www.maizetrust. co.za. • www.aatf-africa.org/wema – the Water Efficient Mai ze for Africa (WEMA)-projek • Oor die nasionale oesgehalte en ander nasionale projekte, besoek www.sagl.co.za. Met dank aan L & L Landboudienste en SAGIS vir hulle terugvoering oor die konsephoofstuk. akkerbou & tuinbou Olywe 1. Oorsig • Die klimaat van die Wes-Kaap is ideaal vir die verbouing van olywe, veral by dorpe soos die Paarl, Robertson en Montagu. Olywe kan ook onder besproeiing in somerreënvalgebiede geproduseer word, soos wat by Hartswater in die Noord-Kaap gebeur. • Olywe kan meganies of met die hand geoes word. Laasgenoemde lewer ’n beter produk, maar is meer arbeidsintensief. • Die olyfbedryf in Suid-Afrika produseer minder as ’n derde van die olyfolie wat in die land verbruik word, en is in wêreldterme maar ’n klein rolspeler. Dit het egter die potensiaal om permanente werk vir meer as 10 000 en seisoenale werk vir meer as 30 000 mense te skep. • Ingevoerde olyfolie word gesubsidieer en is goedkoper, wat die skep van meer werk in die sektor belemmer. Produsente aanvaar dat hulle nie gesubsidieer kan word nie, maar wil graag ’n invoerheffing hê gelykstaande met dié van toepassing op uitvoere na Europa. • Olyfboerdery is ’n langtermynbelegging met ’n opbrengs op belegging wat eers vier tot vyf jaar ná aanplanting begin realiseer. Bron: die artikels “The SA olive industry” in FOOD & BEVERAGE REPORTER van Maart 2011, en “Local olive industry bursting with potential” in Farmer’s Weekly van 6 Mei 2011, en “Olive farmers combat EU subsidies” Farmer’s Weekly 27 Julie 2012. 2. Belanghebbendes Die omvattende olyfgids is te sien by www.olivedirectory.co.za. Verenigings Vir inligting oor die seël van verbintenis tot voldoening (Commitment to Compliance – CTC), skakel 021 886 8408 of epos [email protected]. HORTGRO DIENSTE Tel: 021 870 2900 www.hortgro.co.za SA Olyfbedryfvereniging Tel: 021 870 2900 www.saolive.co.za Opleiding en navorsing LNR Infruitec-Nietvoorbij Carlo Costa Tel: 021 809 3100 www.arc.agric.za OlivesInFact Tel: 083 300 4703 www.olivesinfact.com Universiteit van die Vrystaat Departement Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie Afdeling Voedselwetenskap Prof. Arno Hugo Tel: 051 401 2396 [email protected]