492
Kontak hulle by tel. 013 753 7000, of e-pos [email protected].
SeedCor
Tel: 012 349 2816 / 3
www.seedcor.co.za
Neltropica Fruit
Tel: 012 323 9300
www.neltropica.co.za
Die LNR-Roodeplaat verskaf publikasies wat in die “kruie en speserye”kategorie van belang is, bv. The cultivation of parsley, The cultivation of culinary
herbs in South Africa, Production of coriander in South Africa, The cultivation of
chillies, ens. Kontak hulle by 012 841 9611.
Professionele dienste ten opsigte Spice and all things nice
van die droging en verwerking van Tel: 021 448 2601
www.spice.co.za
landbouprodukte.
Norgrow International
www.norgrow.com
The Lavender Company
Tel: 033 234 4741 / 082 825 9243
PaprieX
Tel: 012 250 2676
www.papriex.com
Kwekers en leweransiers
plante / saadjies
van
The Spice Factory
Tel: 011 918 7247
www.spicefactory.co.za
Peppadew International
Tel: 011 516 4200
www.peppadew.com
Total Health
Tel: 031 701 6827 / 082 378 3351
www.totalhealth.co.za
Peter’s Gate
Tel: 033 234 4451
www.petersgate.co.za
Unilever
www.unilever.co.za
Pico-Gro
Tel: 011 314 1029
[email protected]
www.pico-gro.co.za
VERTI-GRO
Tel: 031 767 2096 / 083 400 0033
[email protected]
SAKATA Seeds
Tel: 011 548 2800
www.sakata.co.za
Kry die VERT-GRO opsie by www.
daisyfresh.co.za.
VERT-GROsisteme (vertikale halfgekoppelde
Salamander Concepts (Edms) potte).maak dit moontlik om meer
plante per vierkante meter te plant
Bpk
as volgens konvensionele metodes.
Tel: 012 361 2112
www.ageless.co.za
5. Publikasies en webtuistes
Departement van Landbou Bosbou en Visserye (DAFF) publikasies
Daar is ’n aantal brosjures oor kruie en speserye beskikbaar by www.daff.
gov.za (Neem die “Agriculture marketing” opsie en vind die baie nuttige
Industrial Products: Essential Oils Market Value Chain Profile: 2010-2011. Daar
is baie aantekeninge vir kwekers. Vind “Cultivating pepper” onder “InfoPak”
Die meeste aantekeninge vir kwekers sal, egter onder “Brochures” gevind
word insluitende:
• Brochure: Basil
• Brochure: Chamomile (kamille)
• Brochure: Chillie(brandrissie)
• Brochure: Cleome 2009
• Brochure: Cleome 2010
• Brochure: Devil’s Claw
(duiwelsklou)
• Brochure: Essential oil
crops: Lavender (essensiëleolie-gewasse: laventel)
• Brochure: Essential oil crops:
Lemongrass (essensiële- oliegewasse: sitroengras)
• Brochure: Essential oil
crops: Thyme production
(essensiële-olie-gewasse:
Tiemie produksie)
• Brochure: General guidelines
for the production of essential
oil crops (algemene riglyne
vir die produksie van
essensiële- olie-gewasse)
• Brochure: Lavender (laventel)
• Brochure: L emon balm
(sitroenkruit)
• Brochure: Lemongrass
(sitroengras)
• Brochure: Peppermint
(pepperment)
• Brochure: Rose geranium
(Roospelargonium)
• Brochure: Rosemary
(Roosmaryn)
• Brochure: Thyme (Tiemie)
• Brochure: Wild ginger
(Wildegemmer)
• Brochure: Wormwood
(Alskruid)
• Production guidelines: African
wormwood (produksieriglyne:
Afrika Alskruid)
• Production guidelines: Cleome
• Production guidelines:
Rosemary (produksieriglyne:
Roosmaryn)
LNR publikasies
LNR-ITSG-publikasies:
• Herbs – Grow your own First Aid Kit
• Herbs for the Garden/Kruie vir die Tuin
• The Cultivation of Ginger in SA
Skakel 012 842 4000 of e-pos [email protected] vir die volgende
publikasies, wat by die LNR se Instituut vir Landbou-Ingenieurswese
beskikbaar is:
• Processing of Herbs and Spices (cinnamon, paprika, jojoba, parsley)
• Processing of Field crops (chilli, bell peppers, tomatoes)
• Oil processing in South Africa
• Oil seed processing using the ram press
• The extraction of essential oils from herbaceous materials by steam
distillation
Ander publikasies
Ander betrokke ondernemings, bv. SAKATA Seeds het kwekersgidse.
Kontak SAKATA by 011 548 2800.
Bekom die Handbook of herbs and spices (drie verskillende volumes) van
K.V. Peter. Dit is deur die Woodhead-CRC uitgegee, en dit is noodsaaklik
vir diegene wat met die studie, verbouing, handel en gebruik van kruie en
speserye gemoeid is. Kontak Academic Marketing by tel. 011 447 7441.
Die South African Journal of Natural Medicine is daarop gemik om inligting
te voorsien aan lede van die publiek en praktisyns wat in alle aspekte van
natuurmedisyne belangstel. Besoek www.naturalmedicine.co.za.
Kry publikasies deur Margaret Roberts by www.margaretroberts.co.za.
Back to Eden deur Jethro Klosse (Lotus-uitgewers) is ’n noodsaaklike
handboek vir diegene wat in kruiekunde en tradisionele geneesmiddels
belangstel. Bestel dit op www.amazon.com.
Kry hierdie nuusbriewe:
’n Aantal rolspelers stuur nuusbriewe uit bv. Herb e-news (vanaf
[email protected]) en Di-Di’s Herbs Newsletter – registreer at
www.herb.co.za.
Op die web:
Besoek www.agis.agric.za vir aantekeninge oor smeerwortel, koljander,
gemmer, peper, peperment en groenment, borrie en basiliekruid.
’n Kruie-ensiklopedie verskyn by www.ageless.co.za.
’n Aantal internasionale webtuistes:
• www.ifeat.org – International Federation of Essential Oils and Aroma
Trades (IFEAT)
• www.botanical.com – Die elektroniese weergawe van “A Modern
Herbal” by Maud Grieve
• www.indianspices.com – Indië se Speseryeraad: ’n gids van Indiese
maatskappy wat speserye uitvoer, kan van hulle bekom word.
• www.gnatrading.com – aantekeninge oor verskillende speserye
• www.thespicehouse.com – handelaars van voortreflike kruie, speserye
en geurmiddels in die VSA
• www.spiceadvice.com – ’n speserye-ensiklopedie
• www.herbnet.com – ’n VSA-webtuiste vir enigiets wat met kruie te
doen het
• www.herbs.org – Herb Research Foundation (USA)
• www.herbherbert.com – ’n Australiese webtuiste: notas vir tuiniers,
kleinhandelaars en kwekers
• http://abc.herbalgram.org – ’n aanlynhulpbron vir kruienuus en inligting, aangebied deur die American Botanical Council