Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 492

490 Afrika het maar pas begin om die feitlik onbeperkte ekonomiese potensiaal van sy natuurlike botaniese erfenis te benut. Om die volle voordeel daarvan te geniet, moet baie meer gedoen word om gewasse te kommersialiseer, waardetoevoeging op die Afrika-bodem te verhoog, en op geleenthede vir die ontwikkeling van nuwe markte te kapitaliseer. Om hierdie gewasse in die hoofstroming van die mark bekend te stel, hou ’n groot uitdaging in, maar dit kan gedoen word met steun, opleiding en befondsing. Internasionale handelsorganisasies • International Chamber of Commerce www.iccwbo.org • Food and Drink Association www.fdf.org.uk • Finnish Food Industry Federation www.etl.fi • FEDALIM, a cluster of federation and unions in the food industry www.fedalim.com • Fachverband der Gewürzindustrie eV www.gewuerzindustrie. de • AIIPA (Associazione Italiana Industrie Prodotti Alimentari) www. aiipa.it • International Trade Centre UNCTAD/WTO (ITC) www. intracen.org • GIZ Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit (GIZ) GmbH www.giz.de • ICE Italian National Institute for Foreign Trade www.ice.it • CBI (Centre for Promotion of Imports from developing countries) www.cbi.nl • Norad (Norwegian Agency for Development Co-operation) www.norad.no • SIDA (Swedish International Development Co-operation Agency – Department for Infrastructure & Economic Co-operation) www.sida.se • SIPPO (Swiss Import Promotion Programme) www.sippo.ch • OTA (Organic Trade Association) North America www.ota.com Bron: ASNAPP en SAEOPA 3. Vir die nuwe toetreder Aangesien baie kruie en speserye veral vir verbouing op klein skaal geskik is (baie daarvan is korttermyn-gewasse), kan hulle baie waarde inhou vir kleiner produsente en ook vir boere met beperkte hulpbronne in landelike gebiede landswyd. Lande soos China en Indië is goeie voorbeelde van gebiede waar kleinboere met die produksie van essensiële olies sukses behaal het. Kruie en speserye is ideaal vir landelike gebiede, veral indien dit plaaslik gedroog word. Dit verminder die volume wat vervoer moet word, en die gedroogde produk kan geruime tyd in koel, droë toestande geberg word. Die voordele van essensiële-olie-gewasse is eindeloos. Die rede waarom dit as gewas nie so gewild is nie, is omdat daar ’n gebrek aan basiese landbouen bemarkingsinligting is, en vanweë die onkunde en uitbuiting van boere wanneer dit by alternatiewe gewasse kom. Die meeste essensiële-olie-gewasse is relatief plaag- en siektevry, droogteen risikobestand; die insetkoste is laag; dit het geen diefstalwaarde nie; en kollektiewe verbouing op klein plase is moontlik. Daar word ’n deurlopende poging aangewend om nuwe opkomende boere vir die bedryf te werf. Hierdie projekte oorvleuel met die terreine van die landbou, chemie, ekonomie, plantkunde, verbruikerswetenskap, toerisme, gesondheid, inheemse kennisstelsels en die sosiale wetenskappe. Meer mense uit ander dissiplines en fakulteite kan betrokke raak ter wille van die versterking van die bedryf, die landbougemeenskap en die land in die algemeen. 4. Belanghebbendes Verenigings wat betrokke is Die Homeopatiese Assosiasie van Suid-Afrika [email protected] www.hsa.org.za Health Product Association of Southern Africa (HPA) Tel: 011 789 4464 www.hpasa.co.za Die HPA verteenwoordig meeste van die vervaardigers en verspreiders van komplementêre en tradisionele medisyne in SuiderAfrika. North West Chilli Growers’ Association Tel: 014 544 2713 Die Assosiasie van Essensiëleolieprodusente van SuiderAfrika (SAEOPA) Karen Swanepoel – 082 785 8700 [email protected] Vind SAEOPA op www.linkedin. com. Suid-Afrikaanse Vereniging van Kruiepraktisyns Tel: 021 976 5200 www.herbalpractitionerssa.co.za South African National Halaal Authority Tel: 031 207 5768 www.sanha.org.za Opleiding en navorsing Verskeie maatskappye wat betrokke is, bied werkwinkels en opleiding aan. Die beskikbare nuusbriewe (sien opskrif 5) bevat dikwels nuus hieroor, soos ook die landbouweekblaaie. Raadpleeg ook die hoofstuk “Essensiële- en groente-olies” Agribusiness in Sustainable Natural African Plant Products (ASNAPP) Tel: 021 808 2965 / 18 www.asnapp.org LNR-Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse (LNRITSG) Tel: 013 753 7000 [email protected] www.arc.agric.za Die Departement Landbou, KwaZulu-Natal Tel: 033 355 9156 [email protected] Suid-Afrikaanse Kollege vir Kruiemedisyne en Gesondheid Tel: 011 463 2363 Tel: 033 266 6484 Tel: 021 433 2858 [email protected] www.herbalcollege.co.za Die kollege bied kursusse in kruiekennis en voedingsleer, aromaterapie en die verbouing van medisinale kruie aan. Suid-Afrikaanse Kruieakademie Tel: 012 819 1049 www.herbclass.com KARWILConsultancy Willie Alberts – 072 929 7080 [email protected] Kruiekundestudieprogramme wat deur middel van afstandsonderrig aangebied word. Kontak die Navorsing en opleiding in akademie vir besonderhede oor al essensiële olie, medisinale plante en die kursusse en modules. nywerheidsgewasse, en landbouUniversiteit Stellenbosch advies vir SAEOPA. Departement Hortologie Tel: 021 808 4900 Pico-Gro www.sun.ac.za/horticulture Tel: 011 314 1029 www.pico-gro.co.za Departement Voedselwetenskap Tel: 021 808 3578 Pico-Gro lei voorligtingsbeamptes www.sun.ac.za/foodsci vir die regering op, en opkomende boere vir die WNNR. Die Universiteit van die Wes-Kaap maatskappy voorsien ook opleiding Skool van Natuurmedisyne aan maatskappye en individue in Tel: 021 959 3064 hul private hoedanigheid. [email protected] www.uwc.ac.za Maatskappye wat betrokke is Vind die kwekerye in Gauteng by www.healthyliving-herbs.co.za.