Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 479

477 Maroelaprodukte word billik verhandel en die landelike dorpies baat regstreeks daarby. Dit moedig ook die beskerming van maroelabome in hul natuurlike omgewing aan. Dr. Retha van der Walt rapporteer dat daar groot entoesiasme is vir gemeenskapsprojekte wat gefokus is op huis/skool/gemeenskapstuine waarin tradisionele morogogroente die hoofkomponente is. Mediese Navorsingsraad Dr. Mieke Faber [email protected] ’n Projek is in Jan Kempdorp en Hartswater van stapel gestuur in samewerking met die Eden Tuinbou Klub, waarvan die meeste lede boervroue is. In die lig van hulle entoesiastiese betrokkenheid is sy oortuig dat kommersiële boere in die nabye toekoms ook sal inval by hierdie neiging. Die projek behels ’n plaasskooltuin, ’n gemeenskapstuin en drie huistuine. In Hartswater het ’n boer grond beskikbaar gestel waar saad geproduseer sal word ten einde die projek in die volgende groeiseisoen uit te brei. Navorsing sluit in die ondersoek na die gebruik en voedingswaarde van Afrika-blaargroentes in landelike huishoudings: Watter voedingstekorte kan deur middel van hierdie plante hanteer word? Molemole Food Processing Cooperative (MFPPC) Dr. Lekau Mphasha – 072 192 1392 Morogo Research Programme Dr. van der Walt voorsien ook (MRP) – kyk Noordwes-Universiteit saad vir morogo en ander groente (Potchefstroom-kampus) in twee tuine in Ikageng in Potchefstroom. Nasionale Navorsingstigting (NNS) Die PELUM-vereniging is ’n Tel: 012 481 4000 / 4001 streeksnetwerk van meer as 200 David Manamela burgerlike organisasies in Oos-, www.nrf.ac.za Sentraalen Suider-Afrika, wat streef na volhoubare Die NNS befonds die Indigenous landbou, voedselsekuriteit, en Plant Use Forum (IPUF) wat op die volhoubare gemeenskapontwikbeen gebring is om die kulturele, keling in die streek. Sy fokus sosio-ekonomiese en wetenskaplike op voedselsoewereiniteit sluit voordele wat verkry kan word van tradisionele en inheemse gewasse die volhoubare gebruik van Suid- en soorte in. Besoek www Afrikaanse flora te bevorder. pelumrd.org. Noordwes-Universiteit Prolinnova – kyk Universiteit van (Mafikeng-kampus) KwaZulu-Natal Fakulteit Menslike en Sosiale Wetenskappe The Centre of Excellence (CoE) in Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) Indigenous Knowledge Economic Performance and Tel: 018 389 2294 Development (EPD) [email protected] Tel: 012 302 2721 / 082 897 2003 www.nmw.ac.za [email protected] Die Noordwes-Universiteit het www.hsrc.ac.za/CPEG.phtml ‘n geakkrediteerde voorgraadse en nagraadse onderrigprogram in Die EPD doen navorsing in die sosiale wetenskapp e oor die gebruik Inheemse Kennisstelsels (IKS). van inheemse kennis as ’n hulpbron in landbou-ontwikkelingsaktiwiteite Noordwes-Universiteit en voedselsekuriteit. (Potchefstroom-kampus) Morogo-navorsingsprogram Tel: 018 299 2319 South African Netherlands [email protected] za Research Programme on Alternatives in Development Navorsing word gedoen oor (SANPAD) gesondheids- en voedingsaspekte Tel: 031 279 3900 van sommige Afrika- www.sanpad.org.za groentesoorte. Tshwane Universiteit van Tegnologie Prof. Wim van Averbeke [email protected] Dr. Retha Slabbert [email protected] www.tut.ac.za Universiteit Stellenbosch Departement Bewaringsekologie en Entomologie Prof. Michael Samways Tel 021 808 3728 www.cons-ent.com Universiteit van die Vrystaat Strategiese Akademiese Klusters: Tegnologieë vir volhoubaregewasbedrywe in semidroë streke Tel: 051 401 2383 Groente- en inheemseplantverbo [email protected] uingsopleiding op gemeenskaps-, skool- en huishoudelike vlak stel Departement van produktiewe tuine daar wat voedsel Plantwetenskappe en medisinale plante verskaf. Tel: 051 401 2818 www.ufs.ac.za/plantsci Universiteit van KwaZuluNatal Departement van Genetika Departement Gewaswetenskap Prof. J.J. Spies Prof. Albert Modi Tel: 051 401 2261 http://cropsc.ukzn.ac.za Universiteit van die Prof. Modi het baie werk gedoen op Witwatersrand Afrika-blaargroente en tradisionele Skool vir dier-, plant- en gewasse. omgewingswetenskappe Tel: 011 717 6403 Prolinnova [email protected] p.a. Institute of Natural Resources www.wits.ac.za/apes [email protected] www.prolinnova.net Doen navorsing oor die gebruik van inheemse plante en diere Die fokus van die PROLINNOVA- in landelike huishoudings om program (PROmoting Local die uitwerking hiervan op die INNOVAtion) is op die herkenning omgewing te ondersoek. van die dinamika van inheemse kennis (IK), en om te leer hoe om Walter Sisulu Universiteit die vermoë van boere te versterk Skool vir Toegepaste en om by veranderende toestande aan Omgewingswetenskappe te pas ten einde voedselsekuriteit Tel: 047 502 2311 / 2186 te verkry, hul bestaanswyse te www.wsu.ac.za onderhou en die omgewing te U sal besonderhede oor SANBI beveilig. en die Universiteit van die Wes-Kaap in die hoofstuk oor Universiteit van Pretoria medisinale plante aantref. Centre for Nutrition Prof. Andre Oelofse Wetenskaplike en [email protected] navorsingsraad – WNNR Dr. Friede Wenhold Tel: 012 841 2649 [email protected] [email protected] www.up.ac.za www.csir.co.za Universiteit Stellenbosch Departement Agronomie Tel. 021 808 4803 Umthathi Training Project Tel: 046 637 0012 www.umthathi.co.za www.africulture.co.za 8. Publikasies en webtuistes ’n Aantal groeieraantekeinge is beskikbaar by www.daff.gov.za, webwerf van die Departement Lanbou, Bosbou en Visserye. U sal onder die opskrifte “Publications” en “Brochures”-opsies die volgende aantref: • Brochure: Amadumbe 2010 • Brochure: Amaranthus 2009 • Brochure: Bambara groundnut • Brochure: Cowpea • Brochure: Cultivated Indigenous and Naturalised Food Crops