465
Livingseeds Heirloom Seeds
Tel: 071 911 5159
www.livingseeds.co.za
Stimuplant
Tel: 012 802 0940
www.stimuplant.co.za
Swanpack Sundried Tomatoes
MBFi
Tel: 082 738 0080 / 072 796 3793 Tel: 021 874 1020
www.grapenet.co.za
www.mbfi.co.za
McDonald’s Seed
Tel: 033 346 0121
www.mcdonaldseeds.co.za
NviroTek Labs
Tel: 082 885 8699
www.nviroteklabs.co.za
Piket Implements
Tel: 022 913 2435
www.piket.co.za
Groentesaaimasiene
Reapers Agricultural Supplies
Tel: 033 394 6301
www.reapers.co.za
Talborne
Organics
bemark
Planner Bee Plant Care se
“FERTILIS”-erdwurmhopies.
Hierdie produk (registrasienommer
B3664 Wet36/1947) is deur die
Organic Food Federation in die
. Verenigde Koninkryk gesertifiseer
en sy organiese serifiseringsnommer
is 00371/01/00. Dit word as ’n
kunsmis gebruik vir ALLE soorte
grond en plante, groente en so
meer. Lees nog by www.fertilis.
co.za. Skakel 011 954 5763 vir
Talborne
Wensleydale Farms
Tel: 082 779 7843
www.wensleydale.co.za
Monosem Special Mini Seed Drill
vir groenteverbouers en Matabi Die grootste produsent van
Knapsacks. Brosjures is op die organiese groente in Suid-Afrika.
webtuiste beskikbaar.
Wildeklawer
Tel: 053 531 0700
Red Baron Tomatoes
www.wildeklawer.com
Tel: 043 737 4000
www.redbaron.co.za
’n Groot produsent van uie en
aartappels in Suid-Afrika.
Red ’n Jucy
Tel: 031 767 2096
Wizzard Worms
www.vertigro.com
Tel: 033 413 1837
www.daisyfresh.co.za
www.wizzardworms.co.za
VERT-GRO-stelsels
(vertikale
semi-aaneensluitende potte) laat Gaan na die “Vegetable Production”
meer plante per vierkante meter kiesopsie op die webtuiste.
toe as die konvensionele metode.
ZZ2
SAKATA Seed Southern Africa Tel: 015 395 2040
(Edms) Bpk. Besoek www. www.zz2.biz
sakata.co.za vir besonderhede van
konsessie-agente in Suider-Afrika ’n Belangrike produsent van
of skakel 011 548 2800.
tamaties en uie.
Seedplan
Tel: 043 732 1307
Opleiding en navorsing
Raadpleeg die hoofstuk oor landbou-onderwys en -opleiding.
Agri Iphepeng lei mense op om hulle eie groentetuine tuis te begin en
hulle eie basiese kos by die huis te produseer. Kontak Cois Harman by 083
265 6210 of [email protected].
AgriSETA-geakkrediteerde verskaffers bied opleiding in die produksie
van groente aan. ’n Voorbeeld::
• Africa Land Use Training Tel: 014 717 3819 www.alut.co.za
• Agriskills Transfer Tel: 012 460 9585 www.agriskills.net
• Dicla Training Tel: 071 692 2229 www.diclatraining.com
• Earth Innovations Tel: 043 726 9900 www.earthinnovations.co.za
• Reach Out Vegetable Cultivation Tel: 072 624 9498 (Wes-Kaap)
• Sikhula Agri Training Tel: 021 852 2643 www.sikhulatrust.co.za
• Skills for Africa Tel: 012 379 4920 www.skillsafrica.co.za
LNR – Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming Tel: 012 808 8000.
Skakel die afdeling Plantpatologie en Mikrobiologie by 012 356 9800.
Opleidingskursusse oor groenteproduksie vir bronarm boere is ontwikkel
deur die LNR-Roodeplaat Instituut vir Groente en Sierplante. Die
kursusse wissel van basiese kursusse oor die basiese beginsels tot meer
gevorderde kursusse. Skakel 012 841 9611 of rig ’n e-pos aan ajoubert@arc.
agric.za
Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) doen navorsing oor
groente in Suid-Afrika. Kry verslae by www.namc.co.za, of bel 012 341
1115.
NRO’s is betrokke by die opleiding van gemeenskappe om groente aan te
plant. Raadpleeg die hoofstuk oor voedselsekuriteit.
Provinsiale landboudepartemente werk met landboukolleges saam om
kursusse oor groenteproduksie en die droog van groentes en vrugte aan te
bied. Madzivhandila-kollege bied opleiding aan in groente-atjarprosessering.
By Cedara in KwaZulu-Natal is Poster-opleidingsmodules beskikbaar wat
aspekte soos produksiebeplanning, kool- en aartappelproduksie en so meer
dek. Skakel Clive Viljoen of Noreen Mhlongo by Opleidingshulpbronneontwikkeling (Training Resources Development) by 033 355 9304 of stuur
’n e-pos na [email protected] of noreen.mhlongo@kzndae.
gov.za. Vir opleidingskursusse, skakel 033 355 9444. Besonderhede oor
ander landboukolleges verskyn in die hoofstuk oor landbou-onderwys en
-opleid