Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 454

452 Volgens die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (SATI-bedryfsensus) speel die tafeldruifbedryf ’n groot rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die bedryf het 46 433 deeltydse of seisoenbetrekkinge en 20 652 vaste betrekkinge in 2009 verskaf. Meer as 220 000 mense maak direk of indirek op die bedryf staat om hul brood te verdien. 3. Transformasie The Power of the Grape vertel die verhaal van bemagtigingsprojekte en nuwe vennootskappe in Noordwes, Mpumalanga, die Oranjerivier, die Olifantsrivier, die Bergriviervallei en Suid-Afrika se oudste druiwe-area, die Heksriviervallei. Hierdie dokument is te vinde op die webtuiste van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf, www.satgi.co.za. Vind ook die SEB-opsie op die keuselys. Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (SATI) Tel: 021 872 1438 www.satgi.co.za Van die inligting op die SATIwebtuiste is die volgende: van SATI • besonderhede (missie, maatskappystruktuur, ens) • tegnies (wingerdbounavorsing, markte, ens.) Opleiding en navorsing Skakel die SEB Adviesdiens by VINPRO deur Johan Giliomee te skakel by 021 807 3304. Inligting is ook beskikbaar op www.vinpro.co.za – kies “afdelings” op die Afrikaanse keuselys. Elsenburg Agricultural Training Institute Tel: 021 808 5111 www.elsenburg.com 4. Belanghebbendes Kursusse sluit in wingerdgewasbeskerming, installasie van prieelstelsels in wingerde, lowerbestuur van wingerdstokke, instandhouding en snoei van wingerdstokke, ensovoorts. Verenigings en bedryfsorganisasies HORTECDIENSTE Tel: 023 316 1530 www.hortec.co.za SA Wingerd & Wynkundevereniging (SAWWV) Tel: 021 889 6311 Faks: 021 889 6335 [email protected] www.sasev.org SAWWV se doelwit is om “te dien as ’n forum wat die nuutste wetenskaplike kennis aan alle Suid-Afrikaanse wyn- en druiweprodusente beskikbaar stel”. Kry meer inligting op die webtuiste, www.sasev.org. • produsente (geografiese inligting oor gebiede waar tafeldruiwe verbou word) • bedryfsinligting (statistieke, data, ens) • nuus – waaronder internasionale berigte – interessante • SEB transformasie-dokument Fruitgro Science Tel: 021 882 8470 www.dfptresearch.co.za landboubestuur, asook BTech- en MTech-grade wat fokus op grade in wingerdbou en wynkunde Laeveld Landboukollege Tel: 013 753 3064 Kort kursusse in die produksie van tafeldruiwe word aangebied. LNR Infruitec-Nietvoorbij Tel: 021 809 3100 www.arc.agric.za South African Agri Academy Tel: 021 880 1276 Kaapse Skiereiland Universiteit www.agriacademy.co.za vir Tegnologie (CPUT) Tel: 021 460 3217 / 959 6236 www.cput.ac.za Nasionale diplomas in landbou en