450
5. Belanghebbendes
akkerbou & tuinbou
Verenigings
Droëbone Produsente Organisasie (DPO)
Tel: 012 819 8100 / 082 448 3839
Boontjiesaad – 082 388 0510
Laboratoriums – 082 313 1699
Administrasie – 072 383 7152
www.drybean.org
Druiwe
Sien ook die “Wyn” en “Sagtevrugte” hoofstukke
1. Oorsig
’n Druif is die vrug wat aan bladwisselende, houtagtige wingerdstokke van
die genus Vitis groei. Druiwe kan vars geëet word of gebruik word vir
die maak van konfyt, sap, jellie, wyn, druiwesaad-ekstrakte, rosyntjies en
druiwesaadolie. In Suid-Afrika word druiwegeplant om gepers of gedroog
te word of dit kan vanaf die tafel gereed vir konsumpsie wees.
Tafeldruiwe is druiwe wat vars geëet moet word, in teenstelling met druiwe
wat bedoel is vir die produksie van wyn of sap of om te droog om rosyntjies
te maak. Tafeldruifsoorte het gewoonlik ’n laer suikerinhoud as wyndruiwe
en is geuriger om te eet. Hul geure gaan egter verlore in die gistingproses.
Die laer suikerinhoud beteken enige wyn wat van tafeldruiwe gemaak word,
is flou, smaakloos en sal vinnig bederfbaar word.
Die DPO lewer bedryfsverwante dienste (soos die verskaffing van produksieen bemarkingsinligting) aan boonprodusente. Hy bestuur ook alle navorsing
wat gedoen word en is vir produk- en markontwikkeling verantwoordelik.
Maatskappye
Die Field Crops: Dry Bean Market Value Chain Profile: 2010-2011 sluit ’n lys
van alle droëboonhandelaars en -verpakkers in.
6. Publikasies en webtuistes
Verkrygbaar van die DPO:
• SA Droëbone Drybeans, ’n tydskrif magazine (lees dit by www.drybean.
org)
• ’n aantal gratis inligtingsbrosjures in verband met die gesondheidsvoordele van droëbone beskikbaar gestel, asook ’n nuwe resepteboek
getitel Bonerenaissance – die intelligente voedselkeuse
• Root Diseases of Dry Beans
Dry Bean Production and Disease Manual. Hierdie omvattende publikasie
kan van die Droëboneprodusente-Organisasie en die LNR se Instituut vir
Graangewasse bekom word.
Twee publikasies is bes