Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 440

438 Maatskappye en produsente Amathole Berries (Edms) Bpk Tel: 043 782 0610 www.amatholeberries.co.za Berrynice Berry Company Tel: 087 550 1184 www.berrynice.co.za Blue Mountain Berries (BMB) Tel: 044 876 0131 [email protected] was die eerste • BMB geakkrediteerde billike handel bloubessieprodusent in die wêreld. (Billike handel is ’n wêreldwye beweging met die doelwit om produksieen handelsomstandighede te verbeter tot die voordeel van kleinhoeweeienaars, plaaswerkers en agtergeblewe werknemers en ambagsmanne.) • Skadunette verskaf voël- en windbeheer, laat reënwater deur en verminder verdamping. • Water word doeltreffend beheer en geskeduleer deur drupbesproeiing en vogtigheidsaanwysers. Mooiberge Tel: 021 881 3222 Mountain Breeze Tel: 021 880 1700 Polkadraai Strawberry Farm Tel: 021 881 3303 Red Berry Farm Tel: 044 870 7123/ 083 277 7421 www.redberryfarm.co.za Red Berry Farm, buite George in die Wes-Kaap, produseer sedert 2001 tot 220 ton van ses variëteite aarbeie per jaar. Die plaas lok sowat 30 000 mense jaarliks. South Cape Fruit Tel: 044 881 0197 / 0028 [email protected] Steyn, Dirk (bessieboer) Tel: 028 514 2523 The Jungle Berry Company Tel: 021 874 1020 www.jungleberry.co.za TopFruit Tel: 021 874 1033 www.topfruit.co.za BSC Botanicals [email protected] Valstar (Holland) www.valstar.nl Dreammaker Fruits Tel: 022 931 8500 [email protected] www.winterwood.co.uk VERTI-GRO Tel: 031 767 2096 / 083 400 0033 [email protected] Vind die Verti-gro-opsie by www. Bloubessie-, framboos-, daisyfresh.co.za. Vind meer uit oor rooiaalbessie en swartaalbessie- die Verti-gro-stelsel wat die bessie van die grond af hou en meer geskik produsente is vir hierdie area. Eurafruit SA (Edms) Bpk Trevor McKenzie: Direkteur Well-Pict Berries Tel: 021 808 6641 Tel: 044 870 7135 / 082 880 1351 [email protected] Wildebraam Berry Estate Daar is ’n gevestigde groep Suid- Tel: 028 514 3132 Afrikaanse bessieboere wat hul www.wildebraam.co.za produkte na Brittanje uitvoer. Eurafruit bied tegniese steun aan Winterwood Farms Ltd hierdie boere en help hulle om www.winterwood.co.uk hul produkte te bemark en die verkoopslogistieke te koördineer. ’n Groot maatskappy in die Eurafruit besit die lisensie vir bessiesektor – invoer en uitvoer die produksie en bemarking Wynland Boerdery van sommige van die hoof, Tel: 021 881 3222 internasionale bloubessiekweekpr www.zetler.co.za ogramme. Een van die voorste Haygrove Heaven aarbeiprodusente in die Wes-Kaap Sean Tager – 083 301 8747 5. Publikasies en webtuistes The PPECB Export Directory is die amptelike gids tot die uitvoer van bederfbare Suid-Afrikaanse produkte en diensverskaffers in die uitvoerbedryf. Die gids is ’n naslaanwerk met omvattende inligting oor ’n breë spektrum van die rolspelers in die bedryf. Dit is ook ’n nuttige bron van inligting oor nasionale en internasionale liggame en instansies wat betrokke is by die uitvoer van bederfbare Suid-Afrikaanse produkte. Die gids word deur die Perishable Products Export Control Board (PPECB) uitgegee. Tel: 021 930 1134. www. ppecb.com (inligting oor bessies verskyn in die afdeling getitel Exotic Fruit). Die Abstract of Agricultural Statistics on www.daff.gov.za bevat inligting oor bessies in die afdeling getitel Strawberries and other berries: Production, gross value, sales on markets and purchases for processing. Raadpleeg ook die jaarlikse Statistics on fresh produce markets, wat ’n uiteensetting gee van die massa, waarde en eenheidswaarde van maandelikse vrugteverkope by al die nasionale varsproduktemarkte. Hierdie verslae kan aangevra word by die Department van Landbou. Skakel 012 319 7141. Skakel 012 842 4017 of stuur ’n e-pos aan [email protected] vir die volgende publikasies van die LNR se Instituut vir Landbou-ingenieurswese: • Processing of Berries, Volume 1 (Blackberries; Blackcurrent; Blueberries; Cape Gooseberries; Cherries) • Processing of Berries, Volume 2 (Gooseberries; Raspberries; Redcurrants; Strawberries) SA Groente en Vrugte –’n tydskrif wat ses keer per jaar uitgegee word. Skakel 018 293 0622 vir meer inligting. Besoek die webtuistes van betrokke maatskappye, bv. www.amatholeberries. co.za. So af en toe verskyn daar artikels oor bessieboerdery in landboupublikasies en op hul verwante webtuistes. Besoek A youngberry vintage by www. farmersweekly.co.za, byvoorbeeld, waar daar beweer word dat 90% van die wêreld se youngbessies op slegs 70ha naby Swellendam in die Wes-Kaap geproduseer word. • www.driscolls.com – “Only the finest berries ( Ю( "wwr