427
Opleiding en navorsing
verhoog; en om tot ’n mate die ekstreme minimum- maksimumtemperatuur
wat op dieselfde dag kan voorkom, te verminder.
Plastiektonnels is aansienlik goedkoper as kweekhuise, maar die klimaat
daarin kan nie beheer word nie en tonnels word dikwels nie teen sterk
wind gewaarborg nie. Ook is die beplantingspasie in tonnels minder gunstig
as in kweekhuise en om klimaatkontrole te installeer, is baie duur en word
gevolglik nie vir tonnels aanbeveel nie.
Die permanensie en stewigheid van ’n atmosferies beheerde glashuis bied
uitstekende beskerming teen temperatuurwisselings en sterk winde. ’n
Kweekhuis wat goed gebou en opgerig is, met behoorlike inseknette, sal
die voorkoms van insekte drasties verminder. Indien die temperatuur en
humiditeit baie hoog en die ventilasie en sirkulasie swak is, kan daar egter
siektes voorkom.
Dis nie goedkoop om met beheerde-omgewingsboerdery te begin nie. ’n
Halwe hektaar sal oor die algemeen die minimum lewensvatbare grootte
wees vir ondernemings wat slegs snyblomme verbou. ’n Gebrek aan
finansies het die Suid-Afrikaanse kweekhuisbedryf beperk, maar daar is ook
ander bronne as plaaslike banke waar boere krediet kan verkry.
Daar is ’n aantal maatskappye wat die geskiktheid van die ontwikkeling
van wêreldboerderywaagprojekte vir befondsing deur Europese finansiers
ondersoek. Europese finansiers vereis projekte wat prakties en ekonomies
vatbaar is, wat deur persone met die nodige tegniese en bestuurskundigheid
bedryf word, en wat gewaarborgde markte vir hul produkte het.
Kwekers behoort vooraf uitgebreide beplanning te doen voordat hulle dit
oorweeg om met sodanige maatskappye in verbinding te tree. Hulle behoort
’n lewensvatbaarheidstudie te gedoen het, wat insluit ’n bemarkingsplan,
inligting oor die projek se lopende uitgawes, en die geprojekteerde
kontantvloei vir die eerste jaar en die daaropvolgende vyfjaarperiode. Die
markte behoort ook reeds geïdentifiseer te wees.
Bron: Johannes Maree (Kontak hom by [email protected])
• Ondanks hoë voorkoste kan waterkwekingsprojekte goeie opbrengs
aan beleggers lewer indien dit sorgvuldig beplan en toegepas word.
• Dit is belangrik om te verseker dat die besigheid groot genoeg is
om die bokoste en die vlak van bestuurs- en logistiek-ondersteuning
wat vereis word (skaalbesparing) te regverdig. In dié opsig sal ’n
projek wat aan ’n bestaande besigheid gekoppel is, onvermydelik
meer winsgewend wees as ’n alleenstaande projek.
Bron: Stephen Hobson, Sakeraadgewer. Bel 082 331 3083 of 021 808 2974
6. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye
www.daff.gov.za
Direktoraat Voedselveiligheid en
Gehaltebeheer
Tel: 012 319 7306
[email protected]
Direktoraat Plantproduksie
Tel: 012 319 6079
[email protected]
7. Belanghebbendes
Verenigings wat betrokke is
Intensive Agriculture SA
Tel: 021 808 4809
[email protected]
www.iasa.co.za
East Coast Intensive
Horticulture
Tel: 033 343 8090
Sel: 084 822 5051 / 076 197 3657
[email protected]
Agribusiness in Sustainable
Natural African Plant Products
(ASNAPP)
Tel: 021 808 2918
www.asnapp.org
Sommige
landboukolleges
(kontakbesonderhede
verskyn
in die hoofstuk oor landbouonderwys en –opleiding) bied kort
waterkwekingskursusse aan.
Dewcrisp
Tel: 011 840 1600
LNR–Instituut vir Groente en
Sierplante
Tel: 012 841 9611 / 082 491 3288
[email protected]
Dicla Training Centre
Tel: 071 692 2229
www.diclatraining.com
Flori Horticultural Services
Johannes Maree – 082 564 1211
[email protected]
Hefer Construction
Tel: 011 698 1740
www.hefer.co.za
Intensive Agriculture SA
Tel: 021 808 4809
www.iasa.co.za
Daar word drie kursusse aangebied
–
Waterkweking
(Basies),
Waterkweking
(Prakties)
en
Waterkweking (Bestuurstelsels).
Sentrale Universiteit vir
Tegnologie (SUT)
Skool vir Landbou- en
Omgewingswetenskappe
Tel: 051 507 3134 / 3113
www.cut.ac.za