418
MAPCO
Tel: 017 712 7020/3
www.mapcosa.co.za
boerderyproses stap vir stap te
ontwikkel. Bel 011 709 8760 / 8888
of besoek www.omnia.co.za.
Max Yield
Hannes – 082 419 3337
[email protected]
Promeet
Michiel Theron – 082 802 2442
[email protected]
Landboukontrakteurs
Ronin Precision Farming
Systems
Tel: 011 606 2194
www.roninpfs.com
NEL Precision Farming
Tel: 018 771 9704
www.npf-sa.co.za
www.agleader.com
New Holland
Tel: 011 922 2300
www.nhsa.co.za
Lees oor die beskikbare presisieboerderytoerusting
op
die
webtuiste. Ronin is ook ’n agent
vir verskeie oorsese ondernemings
soos Trimble en Farm Works.
Kry die kontakbesonderhede van SGS Nviro Crop
takke wêreldwyd by die New Tel: 018 290 7343
Holland advertensie vir presisie- www.nvirocrop.com
boerderytoerusting (bl. 415)
SiQ
New Holland Precision Land
Tel: 012 807 9460
Management
www.siq.co.za
Tel: 056 212 4822
www.newhollandplm.com
Siolmix Africa
Tel: 021 882 8270
Vra u naaste Northmec-handelaar/ www.soilmix.biz
agent uit oor presisieboerderytoerusting. Bel 011 922 2300 of besoek Technifarm
www.northmec.co.za.
Tel: 028 514 3140
[email protected]
NviroTek Labs (Pty) Ltd
www.technifarm.co.za
Tel: 082 885 8699
[email protected]
Terratek
www.nviroteklabs.co.za
Tel: 018 581 1016
www.terratek.co.za
Beskikbare dienste by Omnia
sluit in uitvoerige grond- en Theebo Tech (Pty) Ltd
chemiese kaarte vir integrasie Tel: 021 981 2161
in die presisieboerderyproses www.equalizer.co.za
(OmniPrecise™). ’n Landboukundige span om aanbevelings TOPCON
te doen oor hoe om die presisie- Tel: 018 468 2822
www.topconpa.com
In die toekoms, sal dit moontlik wees om gebruik te maak in pleks van arbeid?
Van die tegnologie wat in presisieboerdery gebruik word soos byvoorbeeld
globaleposisioneringstelsels (GPS) en sensors kan robotte help om die veld
te navigeer terwyl hulle landboutake voltooi
landboudienste en -tegnologie
Presisieveeboerdery
Aan die einde van die laaste eeu het lewendehawe boerdery met gemiddelde
waardes per groep gewerk, hoofsaaklik as gevolg van die grootte van
bedrywighede. Met behulp van tegnologie soos sagteware en elektroniese
identifisering (EID) keer presisieveeboerdery (PLF) egter nou terug daarna
om die individuele dier te erken.
Presisieveeboerdery is ’n onderafdeling van presisieboerdery. Identifikasie en
verwante sensoriese en opsporingstegnologieë ter verbetering van voeding
en beheer word in presisieveeboerdery aangewend. Opspoorbaarheid
en outomatiese voedselinligtingsbestuur is van die uiterste belang vir
presisieveeboerdery.
Die gesondheid, gedrag en welstand van diere word toenemend belangrik
vir die gehalte van voedsel. Indien die gesondheid, gedrag en welstand
van diere gemoniteer word, het verbruikers die gemoedsrus dat die
produkte wat hulle koop afkomstig is van gesonde diere wat volgens goeie
boerderypraktyke aangehou word.
Publikasies en webtuistes
• Vind “Precision Livestock Farming” onder die Animal Science opsie by
www.wageningenacademic.com, webwerf van Wageningen Academic
Publishers.
• Vind die “Animal ID” opsie by www.daff.gov.za – neem die “Divisions”
en dan die “Food and veterinary services” opsies.
Belanghebbendes in die identifisering, monitering en opsporing
van lewendehawe
• AXXON verskaf leweransier van elektroniese diereskale en
identifisering stelsels wat by die meeste plaaslike sagtewareprogramme
inskakel. Bel 011 837 7177/6/0 of skryf aan [email protected].
• CelMax Tel: 028 212 3346 www.celmax.co.za
• Dalton Southern Africa Tel: 021 883 9042 www.thetags4u.com/za
• Farm Elect Tel: 011 472 3422 www.farmelect.com
• GMP Tags Tel: 011 954 4971 www.gmptags.co.za
• Holscher + Leuschner [email protected] www.hl-agrar.de
• HOTSURE Tel: 0861 468 7873 www.hotsure.co.za
• Identipet Tel: 011 957 3455/6 www.identipet.com
• U plaaslike landboubesighede soos Terratek, VKB, AFRGRI ens.
• LNR-Irene Tel: 012 672 9393 / 9028 [email protected]
• RAU Easy Farming Tel: 082 3714 390 www.raueasy.com
• RuDDScales Tel: 071 968 0754 www.rudd.co.za
• SA Vet Tel: 082 451 1934 www.savet.co.za
Consumer Goods Council of South Africa (CGCSA)
Tel: 0861 242 000
www.cgcsa.co.za
Die CGCSA was die geregistreerde Suid-Afrikaanse regspersoon en
vennoot van die BrightAnimal-projek, ’n tweejarlange EU-befondsde
koördinasie- en ondersteuningsaksieprojek oor Presisieveeboerdery.
Watter bydra sal PLF maak tot ’n meer effketiewe en winsgewende
lewende hawe industrie, die optimale gebruik van hulpbronne, verbeterde
dierebestuur en -welsyn en die volhoubaarheid in landbou?
BrightAnimal het verteenwoordigers saamgetrek van die VSA,
Brazilië, Suid-Afrika, Australië, China, Maleisië, Thailand en ander
Europese lande (VK, Denemarke, Noorweë, Spanje en Estland). Hulle
het PLF ondersoek in die lig van verbruikerbelange en op-die-plaas
produksieprosesse, met besondere nadruk op die behoeftes van klein en
medium sakeondernemings.
BrightAnimal het ’n boek uitgegee oor PLF, Acceptable and Practical
Precision Livestock Farming, sowel as beste PLF-praktyke in vier areas:
waterkultuur, suiwelboerdery, varke en lêhoenders. Die boek (ISBN
978-0-9553707-2-4) kan afgelaai word by http://ec.europa.eu.