Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 416

414 Veldgewasse LNR-Kleingraaninstituut (LNRKGI) Tel: 058 307 3400 LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) Tel: 018 299 6100 Aaktiwiteit: koring, gars, hawer, rog Aktiwiteit: graanoeste – mielies, sorghum en katstert, sonneblom, grondboontjie, sojabone en droë bone, swartbekboontjies, soet wit wolfsboontjie en die Angola-ertjie LNR-Instituut vir Industriële Gewasse (LNR-IIG) Tel: 012 427 9999 Tel: 014 536 3150 / 2 Aktiwiteit: tabak, katoen, hennep, vlas, sisal, kenaf en kassawe Natuurlike hulpbronne en ingenieurswese LNR-Instituut vir Grond, LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming (LNR-NIPB) Klimaat en Water (IGKW) Tel: 012 808 8000 Tel: 012 310 2500 Aktiwiteit: grondwetenskap, Aktiwiteit: biosistematiek van agrometeorologie, waterbenutting, insekte, spinagtiges, swamme en rondewurms; die beheer van oesplae geografiese inligtingstelsel (GIS) en siektes, bio-beheer van indringer LNR-Instituut vir onkruid, plaagbestrydingbestuur, Landbouingenieurswese (ILI) bewaringsboerdery, landelike Tel: 012 842 4000 / 17 ontwikkelingsopleiding. Aktiwiteit: water-kultuur, besproeiingstelsel, energie, meganisasie en produkprosessering Die LNR is, ingevolge die reguleringsraamwerk wat betrekking het op instansies wat navorsing en ontwikkeling as hooftaak het, rekenskap verskuldig aan die Departement van Wetenskap en Tegnologie. Maar die LNR ressorteer onder die Departement van Landbou wanneer sy doelwitte en begroting ter sprake kom. Die LNR is een van agt navorsingsrade in SuidAfrika en is in 1992 gestig kragtens die Landbounavorsingswet 86 van 1990, soos gewysig in 1993 en 1995. 7. Ander belanghebbendes Afrika-instituut van Suid-Afrika Buro vir Voedsel- en (AISA) Landboukundige Beleid (BFAP) Tel: 012 304 9700 www.bfap.co.za www.ai.org.za Die BVLB is ’n onafhanklike ’n onafhanklike navorsings- navorsingseenheid wat die organisasie en dinkskrum wat Universiteit van Pretoria, die in sy navorsing, publikasies en Universiteit van Stellenbosch, die navorsingsbiblioteek op Afrika Wes-Kaapse Departement van fokus. Landbou en die Food and Agricultural Policy Research Institute (FAPRI) en Aginfo (AMT) geassosieerde organisasies betrek. Tel: 012 361 2748/ 348 8344 www.agrimark.co.za Fruitgro Science Tel: 021 882 8470 Navorsing is gerig op die www.dfptresearch.co.za ontwikkeling van ’n analitiese raamwerk wat rolspelers sal Grondkunde Vereniging van bystaan in landbou om die effek Suid-Afrika (SSSSA) van verskillende agri-ekonomiese Tel: 012 310 2504 veranderlikes te kwantifiseer, www.soils.org.za soos landboubeleid, tegnologie, ontwikkelingstrategieë, streeks- Instituut vir Kommersiële aanvraag, prod V