Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 414

412 • geografiese inligtingstelsels, ruimtelike modellering en scenariobeplanning • produkdifferensiasie ter wille van wêreldwye mededingendheid • wêreldwye mededingendheid en makro-ekonomie • ontwikkeling van ná-oestegnologie ter wille van waardetoevoeging • bio-energie en biobrandstowwe • presisielandbou • gesondheid van diere en plante • inheemse voedselgewasse • produksie (van graan en lewende hawe) in klimaatuiterstes NARDS is aangeneem deur die voormalige Departement van Landbou, maar is nog nie geïmplementeer nie. In Januarie 2012, het DAFF ’n NARF werkswinkel oor navorsing en ontwikkeling beleidsrigtings gehou. The Innovation Hub het die werkswinkel gekoördineer (vind ’n kort samevattende verslag by die Landboubesigheidskamer se webtuiste, www.agbiz.co.za). Bron: Die Nasionale Navorsings- en Ontwikkelingstrategie vir die Landbou 2008, wat verkrygbaar is op die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se webtuiste, www.daff.gov.za 4. Wetenskaplike rade van Suid-Afrika Landbounavorsingsraad (LNR) – kyk opskrif 6 Tel: 012 427 9700 www.arc.agric.za Raad vir Geowetenskap (RGW) Tel: 012 841 1911 www.geoscience.org.za Mediese Navorsingsraad (MNR) Tel: 021 938 0911 www.mrc.ac.za Raad vir Mineraaltegnologie (Mintek) Tel: 011 709 4111 www.mintek.co.za Die MNR bevorder die bevolking se gesondheidstatus en lewenskwaliteit deur relevante en uitnemende gesondheidsnavorsing wat daarop gerig is om billikheidheid en ontwikkeling te bevorder. Mintek help die mineraalbedryf om doeltreffender te funksioneer deur die mees gepaste en kosteeffektiewe tegnologie te ontwikkel en beskikbaar te stel. Die RGW doen geologiese, Hierdie Raad bevorder landbou en geofisiese en paleontologiese verwante sektore deur navorsing, navorsing wat geologiese inligting tegnologieontwikkeling en aan die regering en die publiek tegnologie-oordrag. verskaf. Nasionale Navorsingstigting (NNS) Tel: 012 481 4000 www.nrf.ac.za Die NNS is ’n belangrike instrument waarmee die land in kennis en vernuwing oor die hele spektrum van die natuurwetenskappe en ingenieurswese, asook die sosiale en geesteswetenskappe kan belê. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) Tel: 012 302 2000 www.hsrc.ac.za Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) Tel: 012 428 7911 www.sabs.co.za Die Buro is verantwoordelik vir die ontwikkeling en publikasie van standaarde vir produkte en dienste. Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) Tel: 012 841 2911 www.csir.co.za Die WNNR in Suid-Afrika doen multidissiplinêre navorsing en tegnologiese innovasie met die Die RGN fasiliteer doel om by te dra tot industriële probleemoplossing en verge- ontwikkeling en die kwaliteit van maklik besluitneming deur die lewens van mense in die land. uitnemende navorsing in die geesteswetenskappe. 5. Nasionale strategie en regeringskontakte U sal die regering se dokument South Africa’s national research and development strategy kry by www.gov.za. Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) Direktoraat: Navorsing & Tegnologieontwikkeling Mnr. Ramagwai Joseph Sebola Tel: 012 319 6078 [email protected] Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) Tel: 012 843 6300 www.dst.gov.za Die DWT poog om maatreëls in te stel wat die wete