399
landboudienste en -tegnologie
IKT en landboumedia
1. Oorsig
Hoe bepaal ’n mens hoe waardevol kommunikasie is? Kommunikasie is
waarskynlik die heel belangrikste aspek van ons alledaagse lewe. Danksy
kommunikasie kan jy iets leer en kan ander weer by jou leer. Deur te
kommunikeer kan jy ander vertel hoe jy voel. Ons maak ’n bestaan uit
kommunikasie. Kommunikasie is deel van ons bestaan.
Inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) verander die wisselwerking
tussen mense en ekonomieë wêreldwyd. In ’n toenemend globale ekonomie
verkry ons danksy IKT toegang tot allerlei inligting en kan ons hierdie
inligting boonop maklik berg.
Die bewaring vanrekordsbly ’n fundamentelepraktykvir ’n boer of
onderneming. Verskeie rekenaarprogramme of sagteware is beskikbaar
vir die boer wat wissel van finansiëleprogramme tot administratiewe- en
bestuursprogramme. Laasgenoemde dek die skedulering van besproeiing,
bemesting, tenkbeheer in ’n kelder (wyn) pakhuisbeheer en Payroll
sagteware, Daar is ook programme vir die monitering van weerelemente,
grondvog, plae, siektes ensovoorts. Die voordele van sagteware is onder
andere:
• minder tyd word aan administrasie gewy
• navrae word vinnig en maklik beantwoord en dus beter besluitneming
• ontledings en samevattings van koste en produksie sowel as van wat
nog gedoen moet word
• beter opbrengste en kwaliteit
Afgesien daarvan dat die sagteware inligting blitsvinnig aan die boer verskaf
en hom help met besluitneming op sy plaas, oorbrug dit ook die kloof tussen
die produsent en die mark. Omdat ’n boer vinnig moet kan vasstel uit watter
kamp of van watter dier ’n produk afkomstig is, is sagteware onontbeerlik.
DFM Software Solutions
Tel: 021 904 1154
www.dfmsoftware.co.za
Die media – met ander woorde die radio, tydskrifte en televisie– is deel
van IKT.
Donkerhoek Data
Tel: 021 874 1047
www.donkerhoekdata.co.za
Die volgende is ’n poging om die landboumedia en IKT in ons eie land (en
ook in ander lande) in oënskou te neem.
EnviroMon
Tel: 021 851 5134
www.enviromon.co.za
2. Nasionale strategie en regeringskontakte
FARMS
Tel: 051 401 3109
[email protected]
Kry die IKT-handves
Empowerment”
by
www.thedti.gov.za–kies
die
opsie
“Economic
Saam met die verskuiwing van die wêreldekonomie van oos na wes word
mense se toenemende verbinding met mekaar deur middel van selfone
en die internet byvoorbeeld by die een van die sleutelaandrywers van
verandering in die land. Besoek www.npconline.co.za vir meer.
Strategies-geïntegreerde Projekte (SIPe) is deel van die
infrastruktuurplan wat deur die regering ontwikkel is om ekonomiese
ontwikkeling en om dienslewering in die armste provinsies te takel. Elke
SIP behels spesifieke infrastruktuur komponente en programme. SIP 15
behels projekte om toegang tot kommunikasietegnologie uit te brei.
Departement Kommunikasie
www.doc.gov.za
• Suid-Afrikaanse Poskantoor – www.postoffice.co.za
• Suid- Afrikaanse Uitsaaikorporasie – www.sabc.co.za
• Sentech Bpk, “kern voorsiener van draadlose breeband in SuidAfrika“ – www.sentech.co.za
• National Electronic Media Institute of South Africa (NEMISA)
– http://nemisa.co.za
• Die hoofdoelwit van Universal Service and Access Agency of
South Africa (SAASA) is om te verseker dat “elke man,