Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 396

394 voorkeur te eis ten opsigte van ’n aansoek wat in ’n ander lidland ingedien is. Dit beteken bloot dat ’n planttelersreg-aansoek in ’n UPOV-lidland nie as basis kan dien vir ’n planttelersreg-aansoek in ’n ander UPOV-lidland vir dieselfde variëteit en wat binne een jaar ingedien is nie. Wanneer kwalifiseer ’n variëteit vir beskerming ingevolge die Wet op Planttelersregte? Ten einde vir beskerming ingevolge die Wet op Plant ѕ