390
Voedselwetenskap www.sun.ac.za/foodsci
021 808 3578
Wingerd- en Wynkunde (DVO)
http://academic.sun.ac.za/viti_oenol/
021 808 4545
SKOOL VIR LANDBOU EN LEWENSWETENSKAPPE
Departement Landbou, Dieregesondheid en Menslike Ekologie – die
fokus is op landboubestuur, dieregesondheid, gemeenskapslandbou en
maatskaplike ontwikkeling. Die departement huisves ook die Eenheid vir
Inheemse Tegnologiesekennis-dienste. Skakel 011 471 2289.
Universiteit van Suid-Afrika (Unisa)
Kollege vir Landbou- en Omgewingswetenskappe
[email protected]
www.unisa.ac.za
Landbou – 011 471 2809
Hierdie kollege is geleë op die Florida-kampus van Unisa op die hoek
van Christiaan de Wet- en Pionierlaan, Florida, Johannesburg. Dit bied
Universiteit-vir-Tegnologie- sowel as Universiteitsprogramme onder een
dak aan. In Landbou bied Unisa byvoorbeeld ’n Nasionale Diploma en BTech
in Landboubestuur aan, asook ’n generiese BSc (Agric)-graad.
Departement Lewens- en Verbruikerswetenskappe – bel 011 471 2230
Dieregesondheid – 011 471 2984
Menslike Ekologie – 011 471 3103
Lewenswetenskappe, bv. Dierefisiologie, Biochemie,
Biologie, Mikrobiologie en Dierkunde – 011 471 3604
Plantkunde,
Verbruikers wetenskappe, bv. Voedsel, Kleding en Tekstiel, Voedingsleer
en Gasvryheid – 011 471 3438
Die kollege is verbind tot onderrig, navorsing en gemeenskapsdeelname
ten einde te voldoen aan die behoeftes van Suid-Afrika, die SAOG-streek
en Afrika as geheel.
SKOOL VIR OMGEWINGSWETENSKAPPE
Die studiemetode by Unisa – afstandsonderrig saam met praktiese modules
by ’n sentrum naby u – maak dit ’n ideale studiemetode of om u kwalifikasies
op te gradeer, hetsy u ’n voorligtingsbeampte, potensiële boer of entrepreneur
is.
Omgewingswetenskappe – 011 471 3222
Die Departement Omgewingswetenskappe fokus op natuurbewaring,
tuinboukunde en landskapontwerp, en omgewingsmonitering en bestuur. Skakel 011 471 2213.
Tuinboukunde en landskapontwerp – 011 471 3138
Natuurbewaring – 011 471 2163
Die Departement Geografie bied kursusse in omgewingsbestuur en
geografiemodules vanaf voorgraadse tot op doktorale vlak. Skakel 011
471 3689 / 2084
CENTRE FOR SUSTAINABLE DEVELOPMENT OF AGRICULTURE AND
ENVIRONMENTAL SCIENCES
Tel: 011 471 2143
Universiteit van Venda
Skool vir Landbou
Tel: 015 962 8000 / 8310 / 8408
www.univen.ac.za
Die Skool vir Landbou bied Landbou-ekonomie, Veekunde, Landbouen Landelike Ingenieurswese, Familie-ekologie en -tegnologie, Bosbou,
Tuinboukundewetenskappe, Plantproduksie en Grondwetenskap aan. Daar
is ook ’n Sentrum vir Landelike Ontwikkeling en Armoedeverligting en ’n
afsonderlike Skool vir Omgewingswetenskappe.
Universiteit van die Vrystaat
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Tel: 051 401 2322
Epos: [email protected]
www.ufs.ac.za/natagri