389
Meesters en doktorale programme in Landbou-Ekonomie by die
Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom.
• Die wêreldekonomie en die samelewing het oor die afgelope twee
dekades wesentlik verander – daar is wegbeweeg van tradisionele
idees van ’n industriële samelewing na ’n ten volle geglobaliseerde
wêreldekonomie. Derhalwe, moet die landbou internasionaal
mededingend in ’n vrye mark stelsel relevant bly.
• Landbounavorsing en onderwys is steeds ’n voorvereiste om
landbouproduktiwiteit te verhoog en langtermyn mededingendheid
in ’n geglobaliseerde wêreldekonomie te verseker. Landbou het die
vermoë om ’n inkomste te skep vir boere en die landelike werksmag
te genereer. Dit sal, om die beurt, werk maak van voedselsekuriteit
en armoedeverligting. Aangesien min lande ekonomiese groei
sonder landbou-ontwikkeling kan bereik, kan ons aflei dat hierdie
sektor ’n betekenisvolle bydrae tot armoedeverligting kan maak.
Dus, behoort landbounavorsing en onderwys ’n prioriteit wees,
veral in die ontwikkelende lande.
• Derhalwe, is die hoofdoel van die meesters en doktorale program in
landbou-ekonomie by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus om studente met kennis en praktiese ondervinding toe te
rus wat hom/haar sal bemagtig om ’n bydrae in te lewer om oplossing
vir hierdie baie moeilike werklike internasionale uitdagings te vind in
’n dinamiese landbou-omgewing.
Kontak mnr. J. van der Merwe by 018 299 2373 of stuur ’n e-pos aan
[email protected]
Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT)
Skool vir Landbou en Omgewingswetenskappe
Tel: 051 507 3113 / 34
www.cut.ac.za
• ’n Nasi onale Diploma in Landboubestuur (3 jaar) en ’n BTech Landbou
(graad) word aangebied. ’n MTech en DTech is navorsingsopsies.
Navorsing word gedoen op die gebiede van Landboubestuur,
Diereproduksie en Gewasproduksie.
• Kortkursusse word ook aangebied, en studente en dosente is betrokke
by gemeenskapsdiens en skakel dikwels met die bedryfswêreld.
Laasgenoemde word meestal bereik gedurende die tweede jaar van
opleiding in die vorm van ervaringsopleiding op ’n plaas vir ’n tydperk
van een jaar, terwyl verskillende werkopdragte in die meeste vakke
ook voltooiing op ’n plaas of in ’n landbou-onderneming vereis.
• Merietebeurse is vanaf die tweede studiejaar beskikbaar en Innovation
Fund finansier die beurse vir navorsingsprojekte.
Tshwane Universiteit vir Tegnologie
Fakulteit Wetenskap
Tel: 012 382 6203
www.tut.ac.za
Veekunde – 012 382 5332
Biotegnologie en Voedseltegnologie – 012 382 6366
Gewaswetenskap – 012 382 5342
Tuinboukunde – 012 382 5342
Natuurbewaring – 012 382 5306
Omgewings-, water- en aardwetenskappe – 012 382 6232
pluimveekunde; Dieetkunde en Menslike Voeding; Gewaswetenskap;
Tuinbouwetenskap; Plantkwekery; Agrometeorologie; Geografie;
Grondwetenskap; Omgewingshidrologie
• Skool van Lewenswetenskappe – Biochemie; Genetika; Mikrobiologie;
Biologiese en Bewaringswetenskappe
Ander skole in die kollege sluit in die Skool van Ingenieurswese; die
Skool van Chemie en Fisika; en die Skool van Wiskunde, Statistiek en
Rekenaarwetenskap. Verskeie sentrums word verbind met die fakulteit,
insluitend die Afrika Sentrum vir Oesverbetering; die Afrika Sentrum vir
Voedselsekuriteit; en die Sentrum vir Omgewing, Landbou en Ontwikkeling.
Besonderhede van al hierdie skole kan op die webtuiste gekry word.
Universiteit van Limpopo
Skool vir Landbou- en Omgewingstudies
Tel: 015 268 2202/3
www.ul.ac.za
Die mees relevante tak hier (vir lesers van hierdie gids) is die Skool vir
Landbou- en Omgewingstudies. Die BSc in Landbou (Landbou-ekonomie,
Agronomie, Tuinboukunde, Diereproduksie of Weidingwetenskap) en ’n Bgraad in Landboubestuur en Diereproduksie word aangebied. Lesers stel dalk
ook belang in ander kwalifikasies, byvoorbeeld ’n B-graad in Voedingsleer
en ’n BSc in Biologiese Wetenskappe, Grondkunde, ensovoorts.
Universiteit van Pretoria
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Tel: 012 420 3201
www.up.ac.za
Departemente in die Fakulteit van Skool van Natuur- en Landbouwetenskappe is die volgende: Anatomie; Biochemie; Chemie; Dierkunde en
Entomologie; Fisikia; Fisiologie; Genetika; Geologie; Geografie; Geoinformatika en Meteorologie; Landbou-ekonomie, Voorligting en Landelike
Ontwikkeling; Mikrobiologie en Plantpatologie; Plantkunde; Plantproduksie
en Grondkunde; Statistiek; Vee- en Wildkunde; Verbruikerswetenskap;
Versekerings- en Aktuariële Wetenskap; Voedselwetenskap; Wiskunde en
Toegepaste Wiskunde.
Eenhede, Sentrums en Institute sluit in die Instituut vir Bosbou en
Landboubiotegnologie (FABI), Sentrum vir Wildbestuur en die UP
Waterinstituut.
Fakulteit Veeartsenykunde
Tel: 012 529 8000
www.veterinary.up.ac.za
Op die webtuiste is daar interaktiewe skakels na die departemente: Anatomie
en Fisiologie, Geselskapdier Kliniese Studies, Parakliniese Wetenskappe,
Produksiedier Studies, Veeartsenykundige Tropiese Siektes.
Universiteit Stellenbosch
Fakulteit Agriwetenskappe
Tel: 021 808 4833 / 737
www.sun.ac.za
Departement en webtuiste
Telefoon
Universiteit van Fort Hare
Fakulteit Wetenskap en Landbou
Tel: 040 602 2232
Faks: 086 628 2403
www.ufh.ac.za
Agronomie www.sun.ac.za/agron
021 808 4803
Bewaringsekologie en Entomologie
www.cons-ent.com
021 808 3728
Bos- en Houtkunde
021 808 3323
Departemente in die Skool vir Landbou en Landboubesigheid is:
Landbou-ekonomie en -voorligting; Grondkunde; Lewendehawe- en
Weidingswetenskappe. Departemente soos Geografie, Biochemie en
Mikrobiologie, Geografiese Inligtingstelsels (GIS), ensovoorts, word
gehuisves in die Skool vir Biologiese en Omgewingswetenskappe of die
Skool vir Fisiese en Rekenaarwetenskappe.
Genetika en Instituut vir Plantbiotegnologie
www.sun.ac.za/genetics
021 808 5839
Grondkunde www.sun.ac.za/soil
021 808 4794
Hortologie
www.sun.ac.za/horticulture
021 808 4900
Universiteit van KwaZulu-Natal
Skool van Landbou-, Aard- en Omgewingswetenskappe
Tel: 033 260 5184
www.ukzn.ac.za
Instituut vir Wynbiotegnologie (IWBT)
www.sun.ac.za/wine_biotechnology
021 808 3770
Landbou-ekonomie
http://academic.sun.ac.za/agric_econ/
021 808 4758
Die skole wat met landbou te doen het, is:
• Skool van Landbou, Aard- en Omgewingswetenskappe – Landbouekonomie; Landbou-uitbreiding en Landelike hulpbronbestuur; Vee- en
Plantpatalogie www.sun.ac.za/plantpath
021 808 4799
Veekundige Wetenskappe www.sun.ac.za/animal
021 808 4916