374
3. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departemente van belang is die Department van Basiese Onderwys,
die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, en natuurlik
die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Kry
kontakbesonderhede vir alle departemente by www.info.gov.za.
Van baie groot belang is die Landbou-onderwys en -opleidingstrategie
(AET-strategie). Dit is te vinde op www.daff.gov.za – kies die “Food Security
& Agrarian Reform”-kieslysopsie. Die AET-strategie is gemoeid met die
voorsiening en instandhouding van gesonde onderwys en opleiding ter
ondersteuning van omgewings- en ekonomies volhoubare landbou.
Strategies geïntegreerde projekte (SIPs) is deel van die Infrastruktuurplan wat deur die regering ontwikkel is om ekonomiese ontwikkeling te
ondersteun en dienslewering in die swakste provinsies aan te pak. Elke SIP
bestaan uit bepaalde infrastruktuur-komponente en -programme. SIP 11
gaan oor agri-logistiek en landelike infrastruktuur, en sluit in die uitbreiding
van landbou-kolleges (sien opskrif 6).
AgriSETA
Tel: 012 301 5600
www.agriseta.co.za
FP&M SETA
(Sektorale onderwys- en
opleidingsowerheid vir
veselverwerking- en vervaardiging)
AgriSETA
is
die
Sektorale Tel: 011 234 2311
Onderwys- en Opleidingsowerheid www.fpmseta.org.za
vir Landbou. Verwys ook na
Die SETA wat verantwoordelik is
opskrifte 7 – 10.
vir opleiding in die bosbousektor
FoodBev SETA
Tel: 011 253 7300
www.foodbev.co.za
4. Verenigings wat betrokke is
Hoër Onderwys Suid-Afrika
(HESA)
Tel: 012 481 2842
www.hesa.org.za
Vereniging van
Landboukollegehoofde (APAC)
Mnr. Pepenene Serage
Tel: 018 299 6816
Suid-Afrikaanse Landbou
Onderwys Vereniging (SALOV)
www.saata.co.za
5. Landbouskole
Drie vertakkings van landboustudies word by hierdie skole aangebied:
Landbouwetenskappe, Landboutegnologie en Landboubestuurspraktyke,
waarvan die laaste twee prakti \