Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 360

358 3. Idees om ekonomiese groei te bevorder Lees oor die Nuwe Groeibaan (NGP) en die Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP) onder opskrif 5. Afgesien van die NGP en NDP het daar die afgelope vyf jaar ook verskeie , ander besprekings plaasgevind – byvoorbeeld Congress of South Africa Trade Unions (Cosatu) se A Growth Path Towards Full Employment en die Busa-besprekingsdokument getiteld Perspectives on an Inclusive Higher Job Rich Growth Path for South Africa by 2015. Die ver 6