Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 36

34 5. KwaZulu-Natal Provinsiale Departement van Landbou Sowat 7% van die land se bewerkbare land is in KwaZulu-Natal geleë. Die provinsie bestaan uit drie verskillende geografiese gebiede: die laaglandstreek langs die Indiese Oseaan, vlaktes in die sentrale streek, en twee bergagtige gebiede – die Drakensberge en die Lebombo-berge. Provinsiale Departement van Landbou, Limpopo Tel: 015 294 3000 Faks: 015 294 4504 Webwerf: www.lda.gov.za Fisiese adres: 67 Biccard Straat, Polokwane, 0700 Posadres: Privaatsak X9487, Polokwane, 0700 Die landboukommoditeit waarvoor die provinsie bekend is, is suikerriet. Ander veldgewasse wat in KwaZulu-Natal verbou word, sluit in sojabone (13%), mielies (4%), droë bone (11%) en koring. Subtropiese vrugte en groente word verbou, terwyl die gebiede rondom Vryheid, Eshowe, Richmond en Harding vir bosboudoeleindes gebruik word. Departementshoof: mnr. K.C.M. Mannya Tel: 015 294 3147 Faks: 015 294 4512 Lewendehaweboerdery vaar goed in hierdie provinsie. Die middellandse gebied is bekend om die suiwelplase. KwaZulu-Natal het 20% van die land se beeste en 14% van sy bokke. Tesame met Noordwes en die Wes-Kaap, het hierdie provinsie een van die