295
Ringwurm
/ omlope
kontak
met
aangetaste diere
ronde,
skubberige
velletsels
behandel diere met
ringwurm; raadpleeg
’n dokter as dit
aangesteek het.
Bosluiskoors
byte
bosluise
swart area om
bosluisbytplek
na 10 dae;
swaar hoofpyne
raadpleeg ’n dokter
vir behandeling met
antibiotika
Toksoplasmose
inname van
halfgaar skaapof varkvleis;
inname van
grond wat met
katontlasting
besoedel is
granulome in
die brein van
MIV positiewe
mens;
abnormaliteite
by pasgebore
babas as
moeders tydens
swangerskap
besmet raak
maak vleis goed gaar;
skrop hande en naels
voordat u eet, veral
nadat u in die tuin
gespit het
deur
Bron: Prof. C.M.E. McCrindle, afdelingshoof van Openbare Veeartsenykundige
Gesondheid by die Fakulteit Veeartsenykundige Wetenskap aan die Universiteit van
Pretoria.
4. Nasionale strategie en regeringskontakte
Biosekuriteitswetgewing sluit die volgende in:
• Wet op landbouplae (Wet no 36 van 1983)
• Dieresiekteswet (Wet no 35 van 1984)
• Wet op dieregesondheid (Wet no 7 van 2002)
• Veeverbeteringswet (Wet 62 van 1998)
• Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels (Wet
no 36 van 1947)
• Wet op Veiligheid van Vleis (Wet no 40 van 2000)
• Wet op Medisyne en verwante Stowwe Wet op die beheer (Wet no
101 van 1965)
• Plantverbeteringswet (Wet 53 van 1976)
• Wet op veterinêre en para verterinêre Beroepe (Wet no 19 van
1982)
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV)
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye DLBV is een van verskeie
staatsdepartemente wat op die grensbeheer-operasionele koördineringskomitee
(BCOCC) verteenwoordig word. Vind aantekeninge oor al die DLBV se direktorate
by www.daff.gov.za.
Direktoraat Plantgesondheid
Tel: 012 319 6072
[email protected]
diere- en plantplae en -siektes die
land binnekom. Ontsluit nasionale,
streeks- en internasionale markte vir
landbouprodukte en hou dit in stand.
Hierdie
Direktoraat
bestuur
alle risiko’s rakende plante en Direktoraat Dieregesondheid
plantprodukte om Suid-Afrika Tel: 012 319 7456
se landbou teen kwarantyn- en [email protected]
gereguleerde plae te beskerm.
Kry lyste met kontakpersone en
Direktoraat Landbouprodukbesonderhede onder die “Food
inspeksiedienste
and veterinary services”-opsie
Tel: 012 319 6100
[email protected]
Hierdie Direktoraat beheer en
sertifiseer die gesondheidstatus
Voer
landbouprodukinspeksies van diere/diereprodukte vir invoer/
en ouditdienste by amptelike uitvoer, insluitende die voorsiening
inklaringshawens uit, asook plant- van kwarantynfasiliteite. Beding
en dierekwarantyn- en diagnostiese protokols oor die invoer en uitvoer
dienste. Dra by tot die voorsiening van diere/diereprodukte.
van veilige voedsel en voorkom dat
5. Belanghebbendes
• Agri Inspec Tel: 012 843 5630 www.agriinspec.co.za
• The Livestock Health and Production Group Tel: 012 346 1590
www.lhpg.co.za
• Die statutêre heffings vir die onderskeie sektore word vir onder andere
die gesondheid- en higiënestelsels in daardie sektore aangewend.
Besoek die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) webwerf
by www.namc.co.za of bel 012 341 1115.
• National Institute of Communicable Diseases (NICD) Tel: 011
386 6000 www.nicd.ac.za
• Red Meat Industry Forum Tel: 012 667 1189 www.redmeatsa.co.za
• Suid-Afrikaanse Dieregesondheidsvereniging (SAAHA) Tel: 011
805 2000 www.saaha.co.za
• Suid-Afrikaanse Bye-industrie-organisasie (SABIO) Tel: 021 870
2900 www.sabio.org.za
• Suid-Afrikaanse Nasionale Perderuitersfederasie (SANEF) Tel:
011 468 3236/8 www.horsesport.org.za
• Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer (SAVBK) Tel: 044 272
3336 www.ostrichsa.co.za
• Suid-Afrikaanse Varkprodusenteorganisasie (SAVPO) Tel: 012
361 3920 www.sapork.com
• Suider-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) Tel: 011 795 9920
www.sapoultry.co.za
• Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging Tel: 012 346 1150 www.
vetassociation.co.za
• Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Raad Tel: 012 342 1612 www.
savc.co.za
Opleiding en navorsing
Kry besonderhede van instansies en universiteite in die “Dieregesondheid” hoofstuk.
Vir spesifieke inligting oor siektebeheer, tree in verbinding met die Sentrale
Verwysingslaboratorium by 012 529 8000 of skryf aan Privaatsak X04,
ONDERSTEPOO %B