Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 295

293 Siekte Hoe dit oorgedra word Simptome by mense Beestuberkulose en menslike tuberkulose inaseming van druppeltjies van hoesende koeie; die drink van ongepasteuriseerde melk BSE (Boviene spongiforme ensefelopatie) Hoe dit oorgedra word Simptome by mense Voorkoming Leptospirose (Weilsiekte) kontak met varke of beeste wat met die siekte besmet is; kontak met besmette water nierversaking, geelsug en lewerversaking; reageer goed op antibiotikabehandeling bestry rotte (hulle dra die siekte oor); toets vir die siekte by vee indien daar aborsies is Orf kontak met skape of bokke wat met orf besmet is aansteeklike ekseem; rooi opgeswelde areas op die vel van hande of gesig was hande deeglik en moenie aan u gesig raak terwyl u met skape of bokke werk nie Q-koors inaseming van stof in die krale, kontak met geaborteerde materiaal van beeste, skape en bokke; die drink van ongepasteuriseerde melk geswelde limfkliere en tus-senruimtelike longonts-teking maskers indien daar in stowwerige krale gewerk word; beskermende klere wanneer daar met geaborteerde fetus en baarmoedervloeistowwe gewerk word; pasteuriseer melk Salmonellavergiftiging inname van voedsel, water of ander materiaal wat die Salmonellaorganisme bevat; kontak met diere wat met Salmonella besmet is ernstige gastroenteritis wat fataal kan wees by baie jong mense en ouer persone; soms kan bloedvergiftiging (septisemie) en orgaanversaking intree. voedselhigiëne; voorkom kontaminasie van voedsel met diere-ontlasting; persoonlike higiëne en beskermende klere indien daar met siek diere of hul mis gewerk word Sarkoptiese brand-siek / omloop kontak met aangetaste varke, honde en katte klein, rooi, jeukerige areas op die vel weens infeksie deur die myt Sarcoptes scabei behandel en bestry sarkoptiese brandsiek/omloop in diere Psittakose / Papegaaisiekte inaseming van die mis of bloed van besmette duiwe, papegaaie, eende en kalkoene ernstige hoes, kan lei tot hartversaking en die dood indien dit nie behandel word nie voldoende ventilasie wanneer in duiweof hoenderhokke gewerk word; gebruik gesigmasker en handskoene wanneer nadoodse ondersoeke op dooie voëls gedoen word Hondsdolheid byte deur besmette honde, jakkalse, beeste, perde, skape, wildediere manie (kranksinnigheid) en die dood. ent alle honde in; as beeste of enige ander diere simptome toon, laat die staatsveearts DRINGEND kom; indien u gebyt is, gaan reguit na ’n kliniek of dokter en stel die staatsveearts in kennis Slenkdalkoors muskietbyte tydens ’n uitbreking, kontak met bloed of geaborteerde materiaal van besmette skape of beeste koors, retinitis met bloeding en swelling, wat blindheid veroorsaak; Enkefalitis (harsingsontsteking), lewer- en nier-versaking; kan noodlottig wees ent skape in as daar ’n uitbreking is; gebruik beskermende klere en maskers wanneer met besmette diere of karkasse gewerk word; muskietbestryding. Voorkoming Siekte nodules op die vel en in die limfkliere; chroniese gewigverlies; ernstige hoes met bloederige slym. werkers in melkerye moet gereeld nagegaan word vir TB; melkkoeie moet gereeld getoets word vir TB; pasteuriseer melk inname van brein-, limfklierof spinale weefsel van besmette beeste chroniese senusimptome wat al hoe erger raak; altyd fataal aangesien dit ongeneeslik is voorkom dat die siekte in Suid-Afrika inkom; toetsing van beeste wat vrek nadat hulle senusimptome getoon het Bakteriese wondinfeksies snye en wonde wat blootgestel word aan beesmis, etter en wondinfeksies van diere absesse, gangreen en “bloedvergiftiging” was en ontsmet alle wonde onmiddellik in lopende water; bedek wonde indien daar met diere, vleis of melk gewerk word Builepes byte deur rotvlooie knoppe in die lieslimfklier, dodelike longontsteking bestry rotte; bestry vlooie op diere – insluitende bokke, honde en katte Colibasillose inname van voedsel, water of ander materiael wat die organisme Escherichia coli bevat ernstige, akute gastroenteritis; indien veroorsaak deur E. coli serotipe 0157, ernstige bloederige gastro-enteritis en orgaanversaking voeselhigiëne; skoon drinkwater (voorkom dat dit besoedel word met menslike en diere-ontlasting); was hande nadat diere gehanteer is en voordat daar geëet word Kriptosporidiose inname van voedsel, water of ande