Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 283

281 insette Voertuiginstandhouding en onderdele 1. Oorsig • Die korrekte versiening en instandhouding van landboumasjinerie is noodsaaklik, gegewe die veeleisende omstandighede waarin dit werk. • Bly op hoogte van die jongste ontwikkelings, nuwe implement en nuwe tegnologie. Meer laers faal omdat hulle te veel ghries kry as omdat hulle te min ghries kry. • Hou werkswinkels skoon en stofvry. • Verwyder en smeer die kettings van implemente gedurende die tussenseisoen. Bron: Bearings International 2. Belanghebbendes Verenigings wat betrokke is Diesel and Gas Engine Association of Southern Africa (DAGEASA) p.a. Agfacts Tel: 011 453 7249 www.agfacts.co.za Maatskappye wat betrokke is U plaaslike agribesigheid/koöperasie, bv. die takke van AFRGI, Kaap Agri, Suidwes, OVK, VKB ens. • ADEPART – sien Barloworld Power Perkins • Africa Truck Parts & Wheels kyk advertensie onder • Afintapart www.afintapart.co.za • Agrinet Tel: 011 657 2000 www.agrinet.co.za • AL-KO Trailco Tel: 016 421 479 ļȼ́