Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 282

280 insette Voedingsbesproeiing 1. Oorsig Bemesting is die voeding van plante, terwyl voedingsbesproeiing die voeding is van plante deur eers die plantvoedingstowwe in die besproeiingswater op te los. Die woord “voedingsbesproeiing” is dus ’n kombinasie van die woorde “voeding” en “besproeiing”. Voordele van voedingsbesproeiing • Die kunsmis word dwarsdeur die area wat besproei word, eenvormig gebruik. • Die hoeveelhede en konsentrasies van voedingstowe kan akkuraat bereken word en op ’n daaglikse grondslag aan die plant toegedien word, afhangend van die plant se behoeftes en die klimaatstoestande. • Kunsmis-doeltreffendheid word verhoog en minder voedingstowwe spoel onder die wortelsone uit. • Tyd en arbeid word bespaar. • Opbrengs en gehalte word verhoog. • Dit is geskik vir alle soorte besproeiingstelsels en groeitoestande. Bron: Haifa Chemicals RSA Bpk. Skakel hulle by 021 982 0309. 2. Belanghebbendes • DoseTech Tel: 021 511 0840 www.dosetech.co.za • Dosing Systems Applications Tel: 021 856 5374 www.dosatron. com • Dynatrade Greenhouse Products Tel: 011 764 5416 www. dynatrade-sa.co.za • Enviro Crop se voedingsbesproeiingsreeks bestaan uit Kalsium-Shuttle, Top NPK en Top Cal wat die unieke “shuttle”-verplasingsmeganisme gebruik, asook Natrium Molibdaat, Humaat en Fulvate. Besoek www. enviro-crop.co.za of bel 056 213 4618 vir kontakbesonderhede van agente landwyd. • Farmtek Tel: 011 784 0595 / 072 193 3600 [email protected] • Fertigation Academy Tel: 082 808 1100 akademie@ademgasteplaas. co.za • GreenZone Tel: 011 868 1141 www.greenzone.co.za • Ground-up Fertilisers Tel: 072 439 0456 / 082 881 0301 • Haifa Chemicals RSA Bpk Tel: 021 982 0309 www.haifa-group.com • Hanna Instruments Tel: 011 615 6076 www.hannainst.co.za • Kynoch Fertilizers Tel: 011 317 2000 www.kynoch.co.za • LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Tel: 012 842 4000 [Stuur ’n e-pos na [email protected] om die publikasie Voedingsbesproeiing, wat ook in Engels (Fertigation) beskikbaar is, te bekom]. • MBF International Tel: 082 738 0080 / 072 796 3793 www.mbfi. co.za • Metson Tel: 011 792 8968 www.metson.co.za • Omnia Specialities Marius de Beer – 083 655 0129 www.omnia. co.za • Plaaskem Tel: 011 823 8000 / 19 www.plaaskem.co.za • Universiteit Stellenbosch Departement Agronomie Tel: 021 808 4803 www.sun.ac.za/agron Name van nog rolspelers verskyn in die hoofstukke oor bemesting, spesialiteitskunsmis en besproeiing.