247
Opleiding en navorsing
CropLife SA: Opleidingskursus in plantbeskerming. Dit is ’n
korrespondensie¬kursus met die opsie om lesings by te woon. Die
kursus bestaan uit agt modules en word afgesluit met ’n eindeksamen en
sertifisering. Daar word van al die verkoopspersoneel van CropLife SA
en ACDASA vereis om hierdie kursus te slaag voordat hulle klante van
raad mag bedien of CropLife SA se oes¬beskermings¬produkte mag
verkoop. Enigiemand wat meer te wete wil kom oor oesbeskerming en
die produkte wat in die bedryf gebruik word, kan egter vir die kursus
inskryf. Dit sal vanaf 2010 in die vorm van In kort leerprogram by Unisa
aangebied word. Kontak Hettie by AVCASA by 011 805 2000 of stuur ’n
e-pos na [email protected] vir meer inligting oo ȁ