Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 242

240 Moeseliensak met kompos word in ’n vat met ontchloorde water gehang en die water word voortdurend met behulp van pomptoerusting beweeg. Die idee is dat die meeste van die heilsame mikro-organismes en noodsaaklike voedingstowwe vir plante uit die soliede kompos onttrek word in die vloeibare kompos (hierdie vloeistof word “ko