Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 24

22 TLU SA Agri SA word deur die regering, georganiseerde besigheid, georganiseerde arbeid asook streeks- en internasionale liggame erken as spreekbuis vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Agri SA is ’n lid van Business Unity South Africa (BUSA), die Internasionale Sakekamer, die Wêreld-boereorganisasie (WFO), die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (SACAU) en die Cairns Group-plaasleiers. Tel: 012 804 8031 [email protected] www.tlu.co.za Agri SA is lid van die Presidensiële Werksgroep oor Kommersiële Landbou, wat betrokke is by beleidsaangeleenthede rondom die Strategiese Plan vir Suid-Afrikaanse Landbou. GESKIEDENIS Skakeling met die media en strategiese kommunikasie word op verskeie vlakke gehandhaaf om begrip vir en ondersteuning van die boer en die landbou by die algemene publiek en die res van die nasionale ekonomie te bevorder. Ten einde sy rol te vervul, fokus Agri SA op die volgende prioriteite: • arbeid en sosiale welstand • kommersiële beleid • veiligheid en sekuriteit • natuurlike hulpbronne • transformasie • kommunikasie en beeldbou Projekte: Agri Securitas Trustfonds om ’n veiliger omgewing vir boere te bevorder Hoe strek dit tot voordeel van die individuele boer? Agri SA fokus deurentyd met hulle handelswyse om ’n gunstige beleidsomgewing te skep waar dit vir boere moontlik sal wees om suksesvolle entrepreneurs te wees en die sektor se produksie-potensiaal te ontwikkel. Provinsiale affiliasies Agri Oos-Kaap Tel: 041 363 1890 [email protected] www.agriec