Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 239

237 Elektrisiteitsvoorsieners/-verskaffers Amatola Green Power Tel: 011 783 1922 / 082 579 1211 www.amatolagreenpower.co.za Humphries Boerdery Tel: 014 736 3843 Metaan word onttrek uit mis Amatola Green Power (AGP) is ’n en ander afval op hierdie groot maatskappy wat, onafhanklik van varkplaas. Eskom of munisipaliteite, handel dryf in elektrisiteit. McGregor Alternative Technology Centre (MAT) Bethlehem Hydro www.mat.org.za Tel: 012 349 2944 / 073 168 3539 www.bethlehemhydro.co.za MetroWind Van Staden’s Wind Farm Darling Wind Power (Edms) Bpk Tel: 041 505 8000 Tel: 010 201 4700 / 083 631 0383 www.metrowind.co.za www.darlingwindfarm.co.za Trade Plus Aid (TPA) ’n Lening van 250 miljoen dollar Tel: 011 483 1875 (sowat R1.9 miljard) is deur die www.tradeplusaid.co.za Wêreldbank aan Eskom toegestaan vir sy Eskom Renewables Energy Die TPA landboubiogasprojek om binnelandse Support Project (ERSP). Eskom beoog Renewables Business is een van biogasprojekte regoor die arm die eenhede. Besoek www.eskom. landelike gebiede van Suid-Afrika co.za en kies die “Renewable te implementeer. Die verkoop van Certified Emission Reduction energy”-opsie. of “koolstofkrediete” onder die CDM [die Verenigde Nasies se Greenways Farm “Clean Development Mechanism”] Shelby Tyne – 083 642 8229 word gebruik om die nodige Elektrisiteit vir die daaglikse fondse te genereer om die behoeftes van die plaas word projek te ontwikkel. Tegniese en gegenereer van ’n pluimvee- ander inligting is op die webwerf biogasstelsel. beskikbaar. Ingenieurs- en raadgewende dienste African AlternativeTechnologies Cullinan Energy Solutions Tel: 031 576 0416 / 084 941 3993 Tel: 082 679 9307 www.aatec.co.za www.cullinanenergysolutions.co.za Interwaste Environmental Solutions Tel: 011 323 7300 www.interwaste.co.za Renewable Energy Solutions Tel: 021 981 5629 / 083 226 0967 www.renewableenergysolutions. co.za Mainstream Renewable Power Tel: 021 657 4040 www.mainstreamrp.com Sustainable Energy Africa (SEA) Tel: 021 702 3622 www.sustainable.org.za MBB Consulting Engineers Tel: 021 887 1026 Faks: 021 883 8514 [email protected] www.mbb.co.za Red Cap Investments Tel: 021 790 1392 http://red-cap.co.za Talbot Green Energy Tel: 033 346 1444 www.talbot.co.za Ubuntu Energy Solutions [email protected] www.ubuntuenergy.com Finansiering- en bemarkingsondersteuning Talle internasionale groepe het gehelp met Suid-Afrikaanse projekte vir hernubare energie, byvoorbeeld die Afrika-ontwikkelingsbank (AfDB) – www.afdb.org; Agence Française de Développement – www.afd.fr; en Danish International Development Assistance (DANIDA) – http:// um.dk/en/danida-en. Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) is betrokke by projekte soos Renewable Energy Market Transformation (sien www. remtproject.org) en die Cacadu Rural Economic Development Initiative, wat werksgeleenthede skep en ekonomiese ontwikkeling bevorder deur hernubare-energie-projekte in die Oos-Kaap (Cacadu-distrik). Kontak die programkoördineerder van laasgenoemde by 041 508 7320, of skriftelik by [email protected]. South African Renewables Initiative (SARi) beoog om internasionale publieke finansiering te mobiliseer en te kanaliseer in die ontwikkeling van hernubare-energie-genereringkapasiteit op ‘n manier wat ook ekonomiese, sosiale en omgewingsvoordele inhou. Die inisiatief word gesamentlik deur die Onderwysdepartement, die Departement van Handel en Nywerheid en die Nasionale Tesourie aangedryf. Besoek www.sari.org.za. Agama Energy Tel: 021 701 3364 www.agama.co.za Earth Power Tel: 021 702 1102 www.earthpower.co.za Ten einde die doelwitte te bereik wat in die regering se industriële aksieplan uiteengesit is, het die Industrial Development Corporation (IDC) R25 miljard geoormerk vir die bou van ’n “groen” ekonomie oor die volgende vyf jaar. Vir meer inligting, besoek www.idc.co.za. Alt-e Technologies Tel: 021 511 9504 www.alt-e.co.za Enviroserv Tel: 011 456 5400 www.enviroserv.co.za Die handelsbanke het eenhede wat hernubare-energie-projekte befonds. Die eerste bank in Suid-Afrika wat van windenergie gebruik maak, is die Nedbank-tak in Dunoon (Wes-Kaap). Alternative Energy Solutions Genesis Eco-Energy Tel: 082 909 6999 Tel: 083 460 3898 www.africanemissionstrading.co.za www.genesis-eco.co.za Aurora Power Solutions (APS) Tel: 021 421 9764 www.apsolutions.co.za Green Power Tel: 021 511 0297 www.green-power.co.za Cape Advanced Engineering Tel: 021 577 3413 www.cae.co.za GreenCape Initiative Tel: 021 811 0250 http://green-cape.co.za Combustion Technology Tel: 021 715 3171 www.combustiontechnology.co.za InSynch Sustainable Solutions Tel: 076 668 8877 www.insynch.co.za Die Nasionale Sake-inisiatief het ’n Volhoubare Toekoms-eenheid. Skakel hulle by 011 544 6000 of besoek visit www.nbi.org.za. Provinsiale beleggingsagentskappe soos Invest North West en Wesgro bied finansieri