Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 228

226 FullCycle Tel: 021 789 2922 / 074 528 6300 www.fullcycle.co.za The Cape Vermicast Company Tel: 082 305 2914 www.capevermicast.com Garden Shed Nursery Tel: 072 1545 037 The Worm Factory Tel: 021 556 4806 / 084 367 7921 www.the-worm-factory.co.za Hermanus Worms Tel: 028 313 0052 / 082 563 1476 Vermi Trade Tel: 084 800 1997 Ronald “Jock” Thomson is al www.vermitrade.co.za betrokke by wurmboerdery vir jare. Hy doseer en skryf uitgebreid Wes-Kaap Departement van Landbou oor vermikompostering. Grondgebruik bestuur Tel: 044 803 3700 JA Agencies Tel: 021 788 1015 / 082 217 8060 [email protected] Magic Organic Werner Brand – 083 666 6758 Mother Earthworms Tel: 044 388 4835 / 073 2669 202 http://motherearthworms.co.za Organic Solutions Tel: 021 591 8900 / 084 363 0942 Planner Bee Plant Care www.fertilis.co.za Soil For Life Tel: 021 794 4982 / 783 1470 http://soilforlife.co.za Suburban Earthworms Tel: 021 510 0329 / 072 516 7722 www.suburbanearthworms.co.za Talborne Organics Tel: 011 954 5763 www.talborne.co.za Wiggler Magic Tel: 082 887 4717 [email protected] Wizzard Worms Tel: 033 413 1837 / 076 875 0266 www.wizzardworms.co.za Breeders and countrywide distributor of worms and wormerys. Worms for Africa Tel: 084 606 0813 www.wormsforafrica.com Worms for the Earth Patrick Dowling – 084 966 1249 [email protected] Worm-Farm Tel: 082 851 9585 / 082 906 4909 www.worm-farm.co.za Wurmboer Tel: 021 975 4319 / 083 444 7654 4. Publikasies en webtuistes Besoek die webtuistes wat vroöer in die hoofstuk gelys is. Skryf aan [email protected] vir die volgende gegewens wat by Planner Bee Plant Care beskikbaar is: • SA Organic Grower: ’n Stel bestaande uit 31 boekies (’n ideale naslaanbron vir SA) • The Earthmill System for Organic Market Gardens: Mense wat ’n bestaan wil maak uit organiese groente móét hierdie boek hê. • Brosjures met artikels oor permakultuur. Organic Growing with Worms: A Handbook for a Better Environment by David Murphy. 2005. Viking Press. Weeklkse landboutydskrifte het van tyd to tyd artikels oor Vermikompostering, byvoorbeeld Farmer’s Weekly 26 Augustus 2011 en 5 Oktober het ’n berig oor handelsboer Hamish Johnson wie grootskaals erdwurms gebruik om vermikompos te produseer vir sy biologiese boerdery. Vermicomposters Global Interective en werf – www.vermicomposters. com Ons dank aan Pieter Swanepoel, Patrik Dowling en Ken Reid (EIGSA) vir terugvoering op die konsep hoofstuk. insette Graanberging en -hantering 1. Oorsig ’n Boer het die volgende bergingsopsies: • Lewer die oes onmiddellik aan die meulenaar/verwerker. • Gebruik silo-sakke. • Rig u eie silo’s op. • Maak gebruik van kommersiële silo’s wat nie op die plaas geleë is nie. Kommersiële graansilo-eienaars bied bergingsgeriewe (graansilo’s) vir die veilige en higiëniese versorging en berging van grane en oliesade namens die eienaars daarvan. Die geriewe moet aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die Departement van Gesondheid se regulasies en vereistes met betrekking tot voedselveiligheid voldoen. ’n Bergingsvermoë van altesame sowat 17 miljoen ton is regdeur die produksieareas in Suid-Afrika beskikbaar vir die hantering en berging van somergrane (witmielies, geelmielies en sorghum), wintergrane (koring, gort, hawermout en rog) en oliesade (sonneblomsaad, sojabone en kanola). Die volgende dienste is onder meer by kommersiële graansilo’s beskikbaar: • gradering by inname en uitlaai • droging • skoonmaak • weeg Daar is baie voordele verbonde aan graanberging op die plaas, onder meer die volgende: • Die produsent voeg waarde toe tot sy graan. • Deur self sy graan te suiwer en behoorlik te berg kan die produsent ’n voormalige koste-item omskep in ’n klein kosteporsie en ’n groot bateporsie. • Na vyf jaar is ’n goeiegehalte-graansilo afbetaal teen nagenoeg dieselfde koers as wat sentrale berging sou kos vir die oorblywende 25–35 jaar; slegs die relatief klein bedryfs- en instandhoudingskoste bly oor. • Daar is groot besparings op vervoer. • Daar is makliker, geoutomatiseerde logistiek in die geval van deurvloeihouers. • Behoorlike gradering, en in die geval van byvoorbeeld koring, opwaartse of afwaartse vermenging, kan heelwat bykomende inkomste oplewer. Eie suiwering van graan lei daartoe dat die produsent siftings vir voer behou en die boete vermy. Deur te verseker dat die graan teen die regte voggehalte gelewer word, word ’n beduidende hoër persentasie verwerkliking verseker. • Graan kan vir langer tydperke teen ’n laer koste geberg word, waardeur die volle voordeel getrek word uit die tydswaarde van graan. Die enigste voorwaarde vir hierdie voordele is dat ’n behoorlike laerisikostelsel geïnstalleer moet word. Bronne: Graan Silo Industrie, ABC Hansen 2. Nasionale strategie en regeringskontakte Inligting oor die verskillende direktorate kan gevind word by www.daff.gov.za oop te maak, webwerf van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye